Reguit met Robinson: Is transformasie bloot ’n mooi woord vir die US?

  • 2

Ervaar mense van kleur voortdurende rassisme aan die US, of is die onlangse insidente uitsonderlik? Wat doen die universiteit met hulle opdrag om te transformeer? Is transformasie bloot ’n mooi woord vir die US?

Freek Robinson stel hierdie, en ander, vrae aan Nico Koopman, die adjunkvisekanselier vir sosiale impak, transformasie en personeel aan die Universiteit Stellenbosch.

  • 2

Kommentaar

  • Francis Charles Sonn

    Prof. Nico Koopman stel hierdie wesenlike probleem só pragtig en duidelik. Die probleem van rassisme - subtiel en andersins - smeek daarvoor om duidelik aangespreek te word.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top