Pasgelaai

"Do you remember still?"– some unknown juvenilia of Vincent Swart

Jean Meiring Books and writers 2022-04-13

"Piqued by his anonymity, by how well his poetry survived the passage of years, and by an error – which I learned only later was an error – I started looking for whatever I could lay my hands on concerning Vincent Swart, perhaps South Africa’s best forgotten poet."

Persverklaring: Die ATKV kondig finaliste aan wat deurgaan na die volgende rondte van die ATKV-Crescendo Mentorskapprogram

LitNet ATKV-Portaal 2022-04-13

Die mentorskapprogram het dit sedert 2014 ten doel om talentvolle liedjieskrywers toe te rus met die nodige kennis en vaardighede om die kompeterende Afrikaanse musiekindustrie aan te durf.

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Willie Hofmeyr

Freek Robinson, Willie Hofmeyr Onderhoude 2022-04-13

Ebrahim Patel, die minister van Handel en Nywerheid, het vir Willie Hofmeyr, die bekende korrupsiewaghond en voormalige hoof van die batebeslagleggingseenheid, aangestel om in die raad van die Nasionale Loterykommissie te dien. Freek Robinson vra hom uit oor wat hy daar aangetref het en wat hy beplan om daar te doen.

Persverklaring: Fantastiese pryse op die spel by derde KKNK Dramaweb SA

LitNet KKNK 2022-04-13

Jongmense wat hul toneelspelvernuf wil slyp én heerlike pryse van meer as R50 000 in totaal wil wen, kan steeds inskryf vir die derde aanlyn KKNK Dramaweb SA-kompetisie.

Persverklaring: Momentum Beleggings Aardklop

LitNet Aardklop 2022-04-13

Aardklop vang weer spoed en hierdie jaar wip ons op met ’n opwindende nuwe vennoot, Momentum Beleggings.

Die ompad terug deur Helena Hugo, ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2022-04-13

"In haar gemoed is Janine nou verdeeld tussen drie mans: Greg, die pa van haar drie dogters; Bennie Kowalski, wat haar skoolliefde is en wat die hoop koester op Janine se terugkeer na die Weskus; en dan Werner Hougaard, die stinkryk sakeman vir wie geld geen probleem in die lewe is nie, maar wat getroud is."

Lyriek van Stefan Hertmans in Afrikaans

Yves T'Sjoen, Daniel Hugo NeerlandiNet 2022-04-13

Ter gelegenheid van Stefan Hertmans’ zeventigste verjaardag vertaalde Daniel Hugo in totaal acht gedichten in het Afrikaans. De vertaling is de introductie van Hertmans’ poëzie in Zuid-Afrika.

Intricately detailed: A review of How to be a revolutionary by CA Davids

Wamuwi Mbao Books and writers 2022-04-13

"In a field of recent South African novels that have been marked by a dire need for more judicious editing, the deftness of Davids’s plot is striking."

Liefde is ... oorlogskuns: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (12 April om 15:00)

Eben Viktor, Izak de Vries Onderhoude 2022-04-13

In Oekraïne is beelde, wat gebaseer is op die strokiesprent Liefde is ..., op verskeie groot advertensieborde aangebring. Viktor gesels oor hierdie makabere kunswerke, en ook oor liefde, troues en die wisjiwanka, ’n tradisionele Oekraïense hemp met fyn borduurwerk op.

Laat die klokke beier met Tiffany Ng

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-04-13

"Wie kan die bekendste literêre beiaardier, die tragiese Qasimodo van Hunchback of Notre Dame, vergeet? Maar beiaardiers in die regte lewe? Voor Tiffany Ng, professor en musikoloog in die Skool vir Musiek, Teater en Dans aan die Universiteit van Michigan en amptelike universiteitsbeiaardier, het ek nooit vantevore een ontmoet nie."

’n Historiese roman, met Gotiese elemente: ’n resensie van Pandora deur Susan Stokes-Chapman

Erla Diedericks Resensies 2022-04-12

"Die boek skop af in 1799-Londen met sy groot kontras tussen die armes en die rykes, die vuil dokke besmet met menslike afval en die manjifieke villas van die adellikes, sowel as die teenoorgestelde wêrelde van die wetenskap en mites en die magiese sfeer."

’n Liefdesverhaal wat Ierse mites ontsluit: Droomboom deur Marie Spruyt

Adele Vorster Resensies 2022-04-12

"Die inligting oor Ierland is fassinerend en die platteland waar sy bly word as ’t ware een van die karakters. Die leser kry baie inligting oor Ierse sowel as Suid-Afrikaanse mites en legendes – ’n vars tema in Afrikaanse prosa, veral in ’n liefdesverhaal."

Sal federalisme werk in Suid-Afrika?

Jason Lloyd Rubrieke 2022-04-12

"Die afgelope twee weke sedert die stigting van Kaapse Forum (KF) deur die joernalis, TV- en radiopersoonlikheid Heindrich Wyngaard en die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, was die gort gaar oor dié inisiatief omdat dit kwansuis ’n gesamentlike plan sou wees tussen Wyngaard en Kriel om die bruin mense vir eie gewin te misbruik."

Die dodelikste donuts in die heelal: ’n onderhoud met kinder- en jeugboekskrywer Cecilia Steyn

Naomi Meyer, Cecilia Steyn Skrywersonderhoude 2022-04-12

Dit was onlangs internasionale kinderboekdag. Naomi Meyer praat met Cecilia Steyn, veral bekend vir haar kinder- en jeugboeke, oor ’n kinderboek van haar wat in Junie by NB-Uitgewers verskyn.

Die geheim van luiperd wees

Ferdi Wheeler Poësie 2022-04-12

"die onrus se nabyheid te besef;
dit sluipend agterna te draf,
hurkend daarop te wag"

omkyk-omkyk

Neo Mehlomakulu Poësie 2022-04-12

"sit op die sypaadjie met
’n sad gesig
hy was my skoolvriend ’n
slim top dog tussen ons"

’n Skildery met woorde

Jannie van Niekerk Poësie 2022-04-12

"Met woorde kan ons mooi skilderye maak
sonder om aan skilderdoek of verfkwas te raak.
Hierdie prentjie is een van ’n eensame plaas,
waar ’n windpomp in die veld langs ’n plaasdam raas."

Fleur du Cap Awards 2022: an interview with Anna-Mart van der Merwe

Naomi Meyer, Anna-Mart van der Merwe Lifestyle and entertainment 2022-04-12

"Is breathing relevant? Until the last Homo sapiens disappears, and with it imagination and emotion, there will be art."

Nog stories teen my muur deur Matthys Strydom: ’n resensie

Johan Myburg Resensies 2022-04-12

"Meer as blote rekord is Nog stories teen my muur, soos die eerste Stories teen my muur, die neerslag van ’n lewe met kuns – ’n seldsame soort boek in die tyd waarin ons leef – en aanduiding van een man se versamelsin. Oor die kuns kom die leser heelwat te wete, maar so ook oor die mens Matthys Strydom."

Die mooiste seuns op aarde

Deborah Steinmair Rubrieke 2022-04-12

"Rus sag, my cool blues broers. Ons is veterane van dieselfde slagveld."

Top