Nuut by LAPA: Die klein boek van hipercool hondetoertjies deur Fanie Viljoen

  • 0

Klein boekies, maar hope pret! Ken jy die antwoord op die volgende? Sweet ’n mens as jy swem? Watse klere kan jou doodmaak? Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top