Nuut by LAPA: Jy handle dit net deur Eleanor Lombard

  • 0

Drikus voel soos God se afskeepkind. Hy kan nie rugby speel nie. Hy het nie veel maats nie. Hy verloor die skaaktoernooi. En dan is hy in ’n fietsongeluk en daar is nie geld om dit reg te maak nie. Wat nou? Hy besluit om worsbroodjies te begin verkoop om geld te maak, en ontmoet vir Donovan, ’n straatkind met ’n unieke uitkyk op die lewe. So begin ’n ongewone vriendskap wat al twee seuns se lewens onherroeplik verander.

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top