Pasgelaai

Elders gesien: Naglandings

Kabous Meiring Elders gesien 2022-04-19

"Ek onthou die landing in Kaapstad met soveel vreugde. Die digte mis, die sagte lug, die reuk van die see. My pa sou dan ’n motor huur vir die hele vakansie, ek onthou spesifiek ’n Toyota Corolla-sedan, beige."

Elders gesien: Dankie, dankie vir ure se leesgenot

Louis Esterhuizen Elders gesien 2022-04-19

"Liefdesverhale. Skynbaar lees net twee uit elke 100 manlike lesers liefdesverhale, aldus LAPA Uitgewers se statistiek. Ek kan dit nie glo nie, maar nou ja: Ek is een van daardie twee in ’n honderd."

Bokdrolle issie rosyntjies nie, Uncle Cyril

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-04-19

"Nomme een, djy kan maa climate change blame soeveel djy wil virrie balls-up innie Natal in. Maa as die paaie gefix en gemaintain was, dan het die rubbish wat nou angan, nie gebeu nie."

Inferno, vertaal en verklaar deur Cas Vos: ’n lesersindruk

Pieter Verster Lesersindrukke 2022-04-19

"Hy hou in Afrikaans met rym vir die kanto’s van Inferno vol en slaag ook daarin om die essensie van Dante se poësie deur te gee."

Awie Badenhorst, die eksentrieke wetenskaplike

Izak de Vries In memoriam 2022-04-19

"Hy kon die meeste groenes se swak wetenskaplike kennis nie verduur nie, maar hy het baie deeglik verstaan dat ons besig is om die aarde op neuk met die manier waarop ons gasse in die lug stoot wat die atmosfeer verhit. Vir die ontkenners, soos Donald Trump en ander wat nie eens die wetenskap probeer verstaan nie, was sy geduld nog minder as vir die groenes."

Swerfjaar vir seniors: Op soek na ou bene

Marita van der Vyver Rubrieke 2022-04-19

"Dis dalk onvermydelik, as jy ná ’n lang afwesigheid terugkeer na jou geboortegrond, dat jy jou soos ’n hond gaan gedra. Grawe-grawe op soek na ou bene om weer bietjie aan te knaag. Dis nie dat jy honger ly nie. Dis net dat niks so lekker smaak soos lank gelede se bene wat jy self begrawe het nie."

Rhoda Kadalie, ’n dapper vrou

Danie van Wyk In memoriam 2022-04-19

"Sy was ’n intellektuele reus en was diep bekommerd oor alle Suid-Afrikaners en het nooit haar komvandaan ontken nie. Sy het ’n passie vir die onderwys gehad en was teleurgesteld dat die ANC-regering gefaal het om ’n werkbare en volhoubare onderwyssisteem daar te stel wat met die res van die wêreld kan meeding."

Obskure digter word stil

Gert J Brits In memoriam 2022-04-19

"De Waal Venter se oeuvre strek oor vele terreine van produksie, in verskillende genres van dig-, prosa- en skryfkuns (onder andere romans, wetenskapfiksie, jeugverhale en radiodramas) oor lang periodes, onder etlike heteronieme; en dan veral as vertaler uit verskeie literêre tradisies."

Sprokie

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2022-04-19

"’n Sprokiesmooi troue. ’n Bruid se grootste dag. Oral in die media word hierdie idee – of mite – aangeblaas."

Skrywersblok

Isabella du Toit Poësie 2022-04-19

"Hoe is dit dan dat ek vannag
my gevoelens moet uitstook
ek wat g’n pensku
deursigtig op ’n wit blad"

Tyd brand

Christiaan Becker Poësie 2022-04-19

"In al sy seisoene, al sy kleure
Het hy ervaar dat liefde en smart hand aan hand loop soos ou vriende
Die een kan nie sonder die ander nie"

Vir Monica

Christo Meyer Poësie 2022-04-19

"Djy’t gesê djy is spyt
Djy het my ooit ontmoet
Djy’t innie nag ve’dwyn
Djy’t my nie ees gegroet"

De Waal Venter in beeld

Johan Kotze In memoriam 2022-04-19

’n Akademieprys vir vertaalde werk is in 2020 aan De Waal Venter toegeken vir Vandag is boordensvol, sy vertaling van die poësie van Pablo Neruda. Johan Kotze deel sy foto’s van die bekendstelling as ’n huldeblyk.

Persverklaring: Wenners van die 2022-UJ-debuutprys en die 2022-UJ-prys bekend

LitNet Boeke en skrywers 2022-04-18

Die wenners van die 2022 UJ-debuutprys en die 2022 UJ-prys is pas bekend gemaak. Altesaam 86 boeke in alle genres in Afrikaans wat in 2021 verskyn het, het meegeding om dié twee pryse.

Elders gesien: Afrikaans is nie ’n weggooitaal nie

Danie van Wyk Elders gesien 2022-04-18

DAK Netwerk het opgeruk na die kantoor van die minister van hoër onderwys en opleiding,  dr Blade Nzimande.

Elders gesien: ’n Beeld van sosiaal-religieuse verskuiwings van die afgelope jare

Anne-Marie Mischke Elders gesien 2022-04-17

"Jesus se betekenis vir die jeug. (Hulle 'unfriend' Hom as hy nie aan hul verwagtinge voldoen nie.) En: Sommige fundamentalistiese Christene se omhelsing van samesweringsteorieë en moderne 'profesieë'. En: Die kerke en LGTBTQ+."

‘Imagine Africa’. Gorée-instituut voor democratie, ontwikkeling en cultuur in Afrika (1992-2022)

Yves T'Sjoen Menings 2022-04-14

"Nu het instituut dertig jaar actief is, is het tijd voor een nieuw élan. Gesprekken zijn momenteel gaande, niet toevallig is Breytenbach de aanstichter van initiatieven die voor een verfrissende dynamiek zullen zorgen. Namen worden genoemd, fondsen verzameld, er worden namen genoemd van representatieve deelnemers."

Eilandaantekeninge

Breyten Breytenbach Menings 2022-04-14

"Terug in die paradys van soet verrottende tyd, opeens, skielik, asof niks intussen gebeur het nie. En tog – hoe  lank? – drie jaar? Waar is dit heen? Wat het daarvan geword? Was dit dan net ’n breuk in bewuste syn?"

LitNet: Die ander kant

LitNet Nuusbrief 2022-04-14

LitNet: Die ander kant

Terreur en bevryding: Die ANC/SAKP, die kommunisme en geweld (1961–1990) deur Leopold Scholtz: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

Jan-Jan Joubert Boeke en skrywers 2022-04-14

"Op die keper beskou is hierdie boek ’n belangrike siening van die kommunistiese invloede op die ANC. Dit is ’n deeglik nagevorste stuk werk met tekortkominge. Enigeen wat in hierdie tipe geskiedenis belangstel, sal die aankoop van hierdie boek die moeite werd vind, en geen behoorlike toekomstige bespreking van die onderwerp sal Terreur en bevryding kan ignoreer nie."

Top