Pasgelaai
Oekraïne-Rusland-konflik: Wie gaan eerste ingee?
2022-04-26Tot watter mate kan die Weste met die onstabiliteit saamleef? Watter guns het Poetin onopsetlik aan Navo bewys? Watter prys betaal die Russiese ekonomie weens Westerse sanksies? Freek Robinson vind meer uit by Theo Venter, politieke en beleidspesialis.
Uitvoergehalte: ’n resensie van Hammerman deur Mike Nicol
2022-04-26"Sy werk getuig van deeglike navorsing en sal byval vind by fynproewerlesers wat intelligente en uitdagende temas en karakters geniet. In die misdaadfiksiegenre is sy romans ’n Glenfiddich, uitvoergehalte waardig om versamel te word."
Rise deur Siya Kolisi en Boris Starling: ’n lesersindruk
2022-04-26"Die laaste woord oor hierdie inspirerende en legendariese rugbyheld is Rise egter nog lank nie. Alle rugby-oë sal spoedig wees op die 2023-Wêreldbeker, wat beloof om ’n verwoede stryd af te gee."
Replika: ’n Kunsmatige Intelligensie- (KI-) metgesel in ’n gebroke wêreld
2022-04-26"Op die gebied van die sielkunde bied gespreksagente wat deur middel van KI werk ’n nuwe en bruikbare hulpmiddel. KI-gespreksagente word gebruik vir selfdoodvoorkoming en kognitiewe gedragsintervensie, en hulle kan sielkundige hulp meer toeganklik maak vir mense wat huiwerig is om met ’n psigiater of sielkundige te praat of wat nie andersins toegang tot professionele hulp het nie."
Oupa en Ouma se kombuis
2022-04-26"As Ouma se tafelklokkie dus gelui het, moes jou neus klaar geblaas wees, jou hande gewas wees en jy moes jou plek ingeneem het langers die tafel oppie tolletjiesstoele. Jy moes nie nog bodder om te krap waar dit jeuk nie – Ouma het geroep."
Chaos and anti-structure in European grotesque ornaments of the sixteenth and seventeenth centuries
2022-04-26"The chimerical nature of grotesque ornaments of the Renaissance and Mannerist periods is investigated here with respect to the way in which the boundaries that normally separate the human, animal, and plant categories are transgressed and dissolved."
Chaos en teenstruktuur in Europese groteske ornamente van die 16de en 17de eeue
2022-04-26"Die chimeriese aard van groteske ornamente uit die Renaissance en Maniëristiese periodes word hier ondersoek met betrekking tot die manier waarop die grense wat normaalweg die menslike, dierlike, en plantkundige kategorieë duidelik afbaken, daardeur oorskry en ontbind word."
African library: Season of crimson blossoms by Abubakar Adam Ibrahim
2022-04-26"Narrative closure is ruthlessly sudden, but this was in many ways inevitable from the start. The tragic tale has also been a story of the liberation of deep feelings – perhaps more valuable than their terrible cost."
As die katjiepiering blom: ’n onderhoud met Audrey Jantjies
2022-04-26Audrey Jantjies praat met Naomi Meyer oor As die katjiepiering blom, wat sy ook by vanjaar se Suidoosterfees bespreek: "Met die gehoor by SOF wil ek graag praat oor die mite dat ons wat van die platteland af kom, iets van ’n agterstand het, maw ek wil baie graag praat oor stereotipes."
’n Boodskap oor Dawie de Villiers se heengaan
2022-04-26"Dawie se lag was aansteeklik en sy humor sonder ophou. Maar ook sy energie en persoonlike gesondheidsbeoefening was voorbeeldig. Dawie was te alle tye ’n ware leier wat niks vir homself gevra het nie."
Cintaine Schutte oor haar gesprek met Marita van der Vyver by die Suidoosterfees
2022-04-25"Ag, ek sien dit so: Marita kom kuier in my sitkamer en ons het net ’n lekker gesprek oor al die vrae wat ek nog altyd wou vra of waaroor ek nuuskierig is."
Oom Bey, my pa – die stemme in Henque Heymans se kop
2022-04-25Henque Heymans se Oom Bey, my pa debuteer vanjaar op die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre-program. Hy vertel aan Melt Myburgh hoe Beyers Naudé se geskiedenis die drama geïnspireer het.
Antoinette Kellermann gesels oor die oerkluts kwyt
2022-04-25"Die jonger mense wat deel is van die oerkluts kwyt, soos Frieda, Anna, Lungiswa en Nomapostile, wat elkeen ’n uitsonderlike oor vir gevoel en ritme het, was soos ’n veilige vangnet wat my kon toelaat om my ten volle oor te gee aan die digter se beeldskone taal en die musiek van haar woorde. ’n Projek soos dié is uiteindelik ’n ensemble van almal wat hul kreatiwiteit met groot vrygewigheid en sonder perke deel."
The possibilities and limits of intercultural education in and for South Africa
2022-04-25"In South Africa, the cultural mosaic, the constant threat of political and socio-cultural polarisation, the lack of social capital and social cohesion and the presence of a number of other contextual conditions all point to the need for intercultural dialogue and, in particular, intercultural education."
Die moontlikhede en beperkinge van interkulturele onderwys in en vir Suid-Afrika
2022-04-25"Die konteks van die Suid-Afrikaanse samelewing bevat sterk moontlikhede en selfs die noodsaaklikheid om interkulturele onderwys in te voer, veral omdat multikulturele onderwys en die oproep om dekolonisering van die onderwys ontoereikend is om die uitdagings wat uit die diverse aard van die samelewing vloei, die hoof te bied."
Persverklaring: Skouspel van musiek by Suidoosterfees
2022-04-25Nataniël se gewilde Moscow maak ’n Kaapse draai by die fees met asemrowende kostuums en onvoorspelbare kinkels. Die fees vind van van 27 April tot 1 Mei in Kaapstad plaas.
Persverklaring: Jou gunsteling Suidooster-sterre op die Suidoosterfeesverhoog
2022-04-25Jawaahier Petersen, Eden Classens, Irvine van der Merwe, Natasha van der Merwe, Marco Spaumer en Simone Biscombe is as hul sepie-karakters, Kaashifa, Justin, Nazeen, Susan, Tim en Bianca, op 1 Mei om 14:00 in Kunstekaap op die feesverhoog met Suidooster Stormsterk.
