Wêreldwyd is nuwe aggressiewe vorme van witwees sigbaar in die opvlamming van rassepopulisme.
Dikwels het aggressiewe witwees ’n manlike gesig, ook in skrikwekkende individuele vergestaltings soos die onlangse Buffalo-slagting in die VSA.
Hoewel nie so dodelik nie, is daar ook in Suid-Afrika gewelddadige demonstrasies van wit manlikheid. ’n Voorbeeld is ’n middeljarige wit man se beweerde rassistiese aanranding van ’n swart tienerseun in Groblersdal.
Christi van der Westhuizen en Theo Sonnekus gesels oor hoe witwees en manlikheid histories ineenskakel aan die hand van sy hoofstuk in haar nuwe boek, die Routledge International handbook of critical studies in whiteness.
Christi van der Westhuizen analiseer in haar Nuusknars-podsending die postkolonie deur nuusgebeure van verskillende hoeke te bekyk:
Lees ook op LitNet Akademies:
Assemblage-teorie, affek en witwees. ’n Alternatiewe blik op die werking van witwees
Verteerbare patriargie? Angus Buchan, die Mighty Men en manlikheid
Die aard van genderuitbeelding van vroulike hoofkarakters in onlangse Afrikaanse jeugliteratuur
Lees ook op LitNet:
In my vel deur Azille Coetzee: ’n skrywer wat haarself blootlê sodat ons onsself kan sien