Die problematiek en potensiaal van die huishoudelike ruimte in Klaaglied vir Koos (1984) deur Lettie Viljoen

Bibi Burger ondersoek die huishoudelike ruimte wat met vroulikheid geassosieer word in die eksperimentele feministiese novelle, Klaaglied vir Koos.