Theo Sonnekus

Theo Sonnekus is ’n nadoktorale navorsingsgenoot met die SARChI Leerstoel in Suid-Afrikaanse Kuns en Visuele Kultuur aan die Universiteit van Johannesburg. Hy het onlangs hoofstukke bygedra tot die Routledge handbook of critical studies in whiteness (2022) en Troubling images: visual culture and the politics of Afrikaner nationalism (Wits University Press, 2020). 

"Afrika is nie vir sissies nie": Wat is die verband tussen witwees en manlikheid?

Christi van der Westhuizen, Theo Sonnekus Onderhoude 2022-06-20

Christi van der Westhuizen en Theo Sonnekus gesels oor hoe witwees en manlikheid histories ineenskakel aan die hand van sy hoofstuk in haar nuwe boek, die Routledge International handbook of critical studies in whiteness.

Top