Ons moet álmal veilig voel – en dit geld vir gender ook

“Nee. Jy kan nie iemand wat transgender is met ‘terapie’ en/of gebed ‘genees’ nie. Ook nie mense wat gay is nie, want indien jy dit voorstel, is jy bloot onsensitief en onkundig.”