Pasgelaai
Persverklaring: NATi Jeugteater bied ’n fees vir studente, skoliere en onnies by Suidoosterfees
2022-04-25Baie produksies vir en deur jong mense is van 27 April tot 1 Mei 2022 by Kunstekaap op die Suidoosterfees se NATi Jeugteaterprogram.
Persverklaring: Komediante gaan mense laat skater én nadink by Suidoosterfees
2022-04-25Wynand Kotze, Riaad Moosa, Conrad Koch, Rob van Vuuren, Stuart Taylor en Mel Jones is van 27 April tot 1 Mei 2022 op die Suidoosterfees se komedieverhoog.
Persverklaring: Kaapstad klassiek bring gevierde soliste en jong musici na die Suidoosterfees-verhoog
2022-04-25Die Suidoosterfees en die Nasionale Jeugmusiekstigting bied op 28 April om 20:00 ’n spesiale musiekkonsert by Kunstekaap aan. Die Moederstad se Filharmoniese Jeugorkes onder leiding van Brandon Phillips is in Kaapstad klassiek op die verhoog saam met ervare soliste en nuwelinge.
Persverklaring: “Jika” gaan jazz-aanhangers betower by Suidoosterfees
2022-04-25“Jika” – Sounds of the SA Jazz Real Book is een van die hoogtepunte op die Suidoosterfees se musiekprogram, met Tete Mbambisa, Tony Cedras, Hilton Schilder, Ramon Alexander en Anathi Mobo.
Persverklaring: Kom bly lekker in Kaapstad se Premier Hotel tydens Suidoosterfees
2022-04-25Met die Premier Hotelgroep as die Suidoosterfees se amptelike verblyfborg kan feesgangers van 27 April tot 1 Mei 2022 in die grootste gemak en teen ’n billike tarief in die Moederstad oorbly.
Press release – 2022 Commonwealth short story prize: shortlist announced
2022-04-25Twenty-six outstanding stories have been shortlisted by an international judging panel for the world’s most global literature prize. The writers come from 20 countries across the Commonwealth including, for the first time, Papua New Guinea, eSwatini, and St Vincent and the Grenadines.
Persverklaring: KKNK2022 se Kannapryswenners bekend
2022-04-23Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se Kannapryse, wat erkenning aan produksies en individue vir uitnemende bydraes tot die fees gee, is op 22 April by ’n swierige geleentheid by M-Studios in Philadelphia, Kaapstad aangebied.
Frank Opperman gesels oor Ek wens, ek wens
2022-04-22"Die begrafnisondernemersorganisasie was baie ontsteld daaroor. Ek was bang hulle gaan eendag weier om my te begrawe. Sal maar my eie gat moet grawe."
Kompoun: Ronelda Kamfer en Annemarié van Niekerk práát
2022-04-22"Ek kan nie glo dat daar ’n tyd was toe Kaaps shameful was nie. Hoe baie leerders het in Standaardafrikaanse lesse gesit met teachers wat vir jou sê jy is dom of minder net omdat jy gesit en sukkel het om jou taal te translate tot dit pas in die mould van mense wat jy nie ken nie."
Boekbekendstelling van Meer as jou seerkry deur Johannes de Villiers by NALN
2022-04-22Jy word uitgenooi na hierdie boekbekendstelling in Bloemfontein op 12 Mei 2022. Hier is nog besonderhede.
Aankondiging: 2022 se wenners van SA Akademiepryse
2022-04-22Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns kondig die name van hul pryswenners vir 2022 aan. Hier is die volledige lys van die gesogte Akademiebekronings.
British-born South African author Mary Renault
2022-04-21Close to World Book Day on the 23rd of April 2022, Herman Lategan remembers Mary Renault: "Why, then, is she hardly known in the country from where she wrote hit after hit, best-sellers that have been translated into some 20 languages and that have sold millions of copies in English alone?"
Israel and the Palestinians: Is there a regime of systemic oppression that constitutes a new apartheid?
2022-04-21"Israel is clearly guilty of discrimination against Palestinians and the granting of special privileges to Jewish people. The term apartheid is used in connection with Israel to draw international attention to the plight of the of the Palestinian people."
Israel en die Palestyne: Is daar ’n bewind van sistematiese onderdrukking wat ’n nuwe apartheid uitmaak?
2022-04-21"Hierdie artikel het die behandeling van die Palestyne deur Israel deur die lens van apartheid ondersoek. Daar is genoeg ooreenkomste met apartheid dat ’n volledige ondersoek deur die VN en moontlike optrede deur die internasionale gemeenskap geregverdig is."
Die halwe huis, ’n onderhoud met Ricardo Arendse
2022-04-21"Vir my lê die hoop in wat ná die vertoning gebeur, wanneer jy by jou huis sit en dink aan Bumper of oor ’n drankie met vriende gesels oor die temas."
Press release: The launch of Can Themba, the making and breaking of the intellectual tsotsi
2022-04-21Mahala’s biography takes a critical historical approach to Themba’s life and writing, giving a picture of the whole man, from his early beginnings in Marabastad to his sombre end in exile in Swaziland.
Oekraïne en die kernopsie: van afskrikking na aanwending
2022-04-21"Dit is om hierdie rede dat lande soos Kanada en Europese lande kernoorloë vrees, omdat die aanwending nie in die VSA of Rusland sal plaasvind nie, maar dat die doodsakkers eerder op hulle grondgebied sal wees. As oorlog egter ‘n vorm van onderhandeling is, waaroor word dan onderhandel?"
Persverklaring: Musiekliefhebbers kan hulle verluister aan ikoniese musiek in Blaauwklippen-katedraal
2022-04-21"Dit sal ongetwyfeld musiek in die ore wees van enige liefhebber van klassieke musiek en is daarom ook ’n ideale geskenk vir Moedersdag daardie naweek."
KZN-vloedramp
2022-04-21Begin aardverwarming sy tol eis? Of het ander faktore bygedra? Freek Robinson gesels met Dewald van Niekerk en Roelof Burger, albei verbonde aan Noordwes-Universiteit (NWU) se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur.
