Pasgelaai

Persverklaring: KKNK 2022 se Kanna-benoemdes bekend

LitNet KKNK 2022-04-05

Die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is vanaf 29 Maart tot 3 April 2022 op Oudtshoorn aangebied. Die Kanna-pryse, ’n toekenningsgeleentheid wat tradisioneel na afloop van die fees erkenning gee aan uitsonderlike kreatiewe bydraes tydens die fees, vind weer plaas op Vrydag, 22 April 2022, in Kaapstad. 

’n Huldeblyk aan Derick van der Walt

Magdel Vorster In memoriam 2022-04-05

"Dis hartseer om te dink dat daar nie nog ’n Derick van der Walt-titel êrens in ’n pyplyn is nie. Hy laat ’n groot leemte in die Afrikaanse jeug- en jongvolwassenefiksiewêreld én breër. Hy kon vir almal skryf en het ook. Ek is wel baie dankbaar vir sy storienalatenskap en sal nie ophou om sy boeke wyd en syd aan te beveel nie."

Toyota US Woordfees 2022: Firefly in die Baxter – ’n resensie

Emma Kotze Teater 2022-04-05

"Buckland en Strike onderskei met finesse alle identifiserende elemente van hul verskeie karakters, van hul fisieke gewoontes tot noukeurige stemnuanses, wat aan die redelik eenvoudige storielyn alle nodige tekstuur verskaf. Voeg daarby meesterlike klavierspel deur Bentel, en Firefly is werklik ’n magiese verbeeldingsreis."

Nuut by Naledi: Ons almal het ’n storie deur Lizelle Vermaak

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-05

Ons almal het een of ander tyd hoop en ’n reddingsboei nodig. Hierdie boek wil daardie hoop gee; ’n reddingsboei wees.

Nuut by Naledi: Aarde na firmament deur Lina Spies

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-05

In die afsondering van 2020 en 2021 het Lina Spies ’n hernude band met die aarde gevoel en dikwels troos gevind by haar geliefde kat, Mouschi.

New from Tafelberg: Now you know how Mapetla died by Zikhona Valela

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-05

Mapetla Mohapi was a leading member of the Black Consciousness Movement, and the first to die in detention in 1976.

New from Kwela: The man who loved crocodile tamers by Finula Downing

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-05

Gina knows hardly anything about her father apart from the fact that he was once engaged to Koringa, a crocodile tamer, and that he is buried in an unmarked grave.

KKNK 2022: ’n Fees van baie trane en dankbaarheid (vir tannie Geraldine en oom George)

Nadine Petrick KKNK 2022-04-05

"Dis moeilik om hoogtepunte uit te sonder in ’n week waar als en almal so emosioneel gelaai en in dieselfde asem so vatbaar vir normaliteit en beauty was."

Pasverskyn: Herlewing: Transvaal en die grensgebiede in die naoorlogsjare, 1902–1910 deur Karel Schoeman

LitNet Boeke en skrywers 2022-04-05

Dié deel lewer ’n belangrike bydrae tot ’n voorheen minder bekende tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en sal ’n wye leespubliek, en nie net vakkundiges nie, boei.

Herinneringe aan Johan van Wyk – nuwe beginne en ’n bestel begin stuiptrek

Fred Pheiffer In memoriam 2022-04-05

"Die volgende dag sak ek af in die matiger klimaat van Natal, my eindbestemming Manor Gardens in Durban, waar my nuwe kollega, Johan van Wyk, bly. Dis ’n lang kaalkopman met ’n baardjie wat my ontmoet, ’n bietjie skamerig, met sagte oë."

Debuut ontroer ten spyte van oorsentimentaliteit, ’n resensie van The man who never was deur Douglas Kruger

Adele Vorster Resensies 2022-04-05

"Vir lesers wat vertroud is met Absalom se storie in die Bybel, word daar hiermee ’n sekere verwagting oor die verloop van die inhoud geskep. Dit is boonop ’n boek in Umuzi se Trailblazer-reeks, wat fokus op korter werke met ’n grondverskuiwende inhoud, vorm en styl."

Gesofistikeerd, intelligent; ’n resensie van City of the dead deur Jonathan Kellerman

Anschen Conradie Resensies 2022-04-04

"Die roman is nie die tipiese skop-skiet-en-dies-meer-spanningsroman nie; dis gesofistikeerd, intelligent, beweeg teen ’n stadige tempo, maak nie staat op dramatiese aksie soos jaagtonele en bloedige gevegte nie."

’n Pragboek deur twee bekwame joernaliste: Spoilt ballots deur Matthew Blackman and Nick Dall

Willie Breytenbach Resensies 2022-04-04

"Blackman en Dall se name mag maar by dié van sulke hedendaagse swaargewigte soos Giliomee en Grundlingh gereken word. Ons historici is tops."

Persverklaring: Stilspraak, Strijdom van der Merwe en Landkuns deur Carina van der Walt by NALN

LitNet Boeke en skrywers 2022-04-04

Hiermee ’n vriendelike uitnodiging na ’n lesing deur Carina van der Walt oor die jongste ontwikkeling in Strijdom van der Merwe se kuns. Dit hou verband met die werk van die Nederlander Piet Mondriaan en vind neerslag in argitektuur.

Persverklaring: Landluisteraar deur Carina van der Walt by NALN

LitNet Boeke en skrywers 2022-04-04

Hiermee ’n vriendelike uitnodiging na ’n poësieprogram, aangebied deur Carina van der Walt uit haar digbundel Landluisteraar, op 11 April 2022, om 18:00 by NALN.

Collecting psychology and honey like the earth collects rain

Abigail George New writing 2022-04-04

"I need the routine
Of the military the precision
I desire it after having sacrificed"

Laaste woorde

Lucinda Wiese Poësie 2022-04-04

"woorde van ’n tweedehandse hart
met ’n siel so donker soos die nag
en oë so koud soos jou hart"

’n Sonstraal vir jou

Jannie van Niekerk Poësie 2022-04-04

"Ek het in die berge gaan soek na geluk
en daar vir jou ’n veldblommetjie gepluk
in die laaste strale van die winterson."

Die onderskatte rol van die oupa – en die storie van Danie "Reënwolf" du Toit en sy oupa, Danie du Toit

Sulette Ferreira Seminare en essays 2022-04-04

"Dus, oupas mentor wanneer hulle hul ondervindings deel en die rol van ’n vindingryke en wyse ouer vervul (Kivett 1991). Hierdie behoefte aan ’n mentor, en dat sy oupa wel die behoefte vervul, blyk duidelik uit Danie se skrywe oor sy oupa ..."

Towards a distinctive Afrikaans ecocriticism: Analysing the poem series "werf" ("yard") in the poetry volume Mede-wete (2014) by Antjie Krog

Susan Smith Academic research 2022-04-04

"How does our local ecocriticism compare with international ecocriticism in terms of literary theory formation and international discourses? Most importantly: What would an Afrikaans ecocriticism look like?"

Top