Visserman

  • 0

Foto: Unsplash.com

Visserman

As die golwe breek
Op die wit sandland
En die see sy vis kom deel
Met die visserman in sy stukkende trui
Dank ons God dat hy sy kinders
Se magies vol kry
Terwyl Ma lag
Sonder ’n tand in die mond
Maar diep dankbaar
Vir die kos op die Weskusgrond

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top