Tommy Koekemoer

Tommy Koekemoer skryf al vandat hy kan spel. Hy praat nie baie nie, maar as hy iets wil sê, skryf hy dit neer. Hy het al boekdele geskryf.

Visserman

Tommy Koekemoer Poësie 2022-06-28

"As die golwe breek
Op die wit sandland
En die see sy vis kom deel"

Uncertain

Tommy Koekemoer New writing 2022-06-27

"Soon I will be dead
It’s uncertain
When is the final curtain?"

Vir jou, my kind, sal my besem altyd vee

Tommy Koekemoer Poësie 2022-06-08

"Maar sal nooit opgee
Sal skoonmaak
’n Duisend besems deurvee
Om my kind ’n beter lewe te gee"

Top