Pasgelaai
Die dodelikste donuts in die heelal: ’n onderhoud met kinder- en jeugboekskrywer Cecilia Steyn
2022-04-12Dit was onlangs internasionale kinderboekdag. Naomi Meyer praat met Cecilia Steyn, veral bekend vir haar kinder- en jeugboeke, oor ’n kinderboek van haar wat in Junie by NB-Uitgewers verskyn.
Die geheim van luiperd wees
2022-04-12"die onrus se nabyheid te besef;
dit sluipend agterna te draf,
hurkend daarop te wag"
omkyk-omkyk
2022-04-12"sit op die sypaadjie met
’n sad gesig
hy was my skoolvriend ’n
slim top dog tussen ons"
’n Skildery met woorde
2022-04-12"Met woorde kan ons mooi skilderye maak
sonder om aan skilderdoek of verfkwas te raak.
Hierdie prentjie is een van ’n eensame plaas,
waar ’n windpomp in die veld langs ’n plaasdam raas."
Fleur du Cap Awards 2022: an interview with Anna-Mart van der Merwe
2022-04-12"Is breathing relevant? Until the last Homo sapiens disappears, and with it imagination and emotion, there will be art."
Nog stories teen my muur deur Matthys Strydom: ’n resensie
2022-04-12"Meer as blote rekord is Nog stories teen my muur, soos die eerste Stories teen my muur, die neerslag van ’n lewe met kuns – ’n seldsame soort boek in die tyd waarin ons leef – en aanduiding van een man se versamelsin. Oor die kuns kom die leser heelwat te wete, maar so ook oor die mens Matthys Strydom."
Die mooiste seuns op aarde
2022-04-12"Rus sag, my cool blues broers. Ons is veterane van dieselfde slagveld."
Verskrikking in die ergste graad: So lyk ’n vrou ... deur Ilse Verster
2022-04-12"Jaloesie is een van die eerste merkbare kenmerke van ’n narsis. Meng dit met beheer, ongegronde beskuldigings, verwyte, minagting, onredelike vereistes en woedebuie alles saam in ’n whiskeyglas met drie blokkies ys, dan het jy die volmaakte resep vir ’n gewaarborgde aanslag."
Persverklaring: Kortlyste vir die 2022-UJ-debuutprys en die 2022-UJ-prys
2022-04-12Die kortlyste vir die UJ-pryse is nou bekend.
Persverklaring: Dansers en akrobate wys hul passies by Suidoosterfees 2022
2022-04-11Feesgangers wat lief is vir dans, gaan groot plesier hê by vanjaar se Suidoosterfees, van 27 April tot 1 Mei 2022 by die Kunstekaap-teaterkompleks in Kaapstad.
Nuances and other stories by Dianne Stewart: reader impression
2022-04-11"Dianne Stewart’s stories are effective because they, too, are rooted in the modern everyday experience of ordinary people with whom we can identify. We cannot predict their ending in most cases, because they are often left open-ended, but it is our imaginations that supply the denouement, depending on which door we open – it puts the reader in the position of being an arbiter of fate."
Hoe change social media influencers die landscape van ôse cultural conversations?
2022-04-11"Dis ’n universal truth – social media influencers is most definitely ’n step ahead of us all, whether ôs wil staamstem of nie."
New from Umuzi: Hammerman: A walking shadow by Mike Nicol
2022-04-11Fish and Vicki are about to get hit by history. And history can be brutal, bloody and deadly.
New from Penguin Random House: The heist men by Andrew Brown
2022-04-11Cape Town is experiencing a wave of skilfully executed cash-in-transit heists, and Captain Eberard Februarie is brought in to crack the case. There are few leads to go on, and the gang always seems to be a step ahead of the cops, raising suspicions of a leak from the inside.
Nuut by Protea Boekhuis: Opdrifsel deur Philip Rademeyer
2022-04-11Mara en Bernard verloor hul tienerseun Dylan (aan selfdood) en daarmee saam hul idee van familie, van normaal, van “ons”.
Nuut by Protea Boekhuis: Die hart het sy redes deur Helena Gunter
2022-04-11Of dit liefde vir die omgewing, ’n voorwerp of tussen mense is, in elke teks loop die liefde ’n pad wat sy meelopers by ’n tuiste bring, soms met ’n traan, meesal met ’n lag, maar altyd met nuwe insig.
Nuut by Protea Boekhuis: Die wonderwêreld van Willem Landman deur Johan Kruger
2022-04-11Willem is ’n formidabele bullshitter, ’n stiksienige siener wat moontlik, per ongeluk, wel oor sekere gawes beskik, effens kommin, ongeleerd, maar vol planne en met ’n oog vir ’n gaping.
Pasverskyn: Kosbaar deur Elmarie Berry
2022-04-11Kosbaar bevat meer as 100 eg Suid-Afrikaanse resepte. Met ’n Libanese ouma toon haar kosvoorkeure ’n goeie mengsel van boerekos met ’n sterk Libanese invloed.
Persverklaring: Drank, Seks en David Bowie deur RR Ryger
2022-04-11Die Afrikaanse skrywer RR Ryger se nuutste boek Drank, Seks en David Bowie is nou slegs by Amazon as ’n e-boek te koop.
