Pasgelaai

Die halwe huis, ’n onderhoud met Ricardo Arendse

Ricardo Arendse, Izak de Vries Suidoosterfees 2022-04-21

"Vir my lê die hoop in wat ná die vertoning gebeur, wanneer jy by jou huis sit en dink aan Bumper of oor ’n drankie met vriende gesels oor die temas."

Press release: The launch of Can Themba, the making and breaking of the intellectual tsotsi

LitNet Books and writers 2022-04-21

Mahala’s biography takes a critical historical approach to Themba’s life and writing, giving a picture of the whole man, from his early beginnings in Marabastad to his sombre end in exile in Swaziland.

Oekraïne en die kernopsie: van afskrikking na aanwending

Theo Venter Seminare en essays 2022-04-21

"Dit is om hierdie rede dat lande soos Kanada en Europese lande kernoorloë vrees, omdat die aanwending nie in die VSA of Rusland sal plaasvind nie, maar dat die doodsakkers eerder op hulle grondgebied sal wees. As oorlog egter ‘n vorm van onderhandeling is, waaroor word dan onderhandel?"

Persverklaring: Musiekliefhebbers kan hulle verluister aan ikoniese musiek in Blaauwklippen-katedraal

LitNet Musiek 2022-04-21

"Dit sal ongetwyfeld musiek in die ore wees van enige liefhebber van klassieke musiek en is daarom ook ’n ideale geskenk vir Moedersdag daardie naweek."

KZN-vloedramp

Freek Robinson, Roelof Burger, Dewald van Niekerk Onderhoude 2022-04-21

Begin aardverwarming sy tol eis? Of het ander faktore bygedra? Freek Robinson gesels met Dewald van Niekerk en Roelof Burger, albei verbonde aan Noordwes-Universiteit (NWU) se Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur. 

Johan van Wyk was elusive, mercurial

Chris Pretorius In memoriam 2022-04-21

"What I found so wonderful about Johan was his mixture of innocence and, to quote John Nankin, his Wikipedia brain. Working with him taught me not only to trust my instincts, but to work with precision and always remain open to chance. Playfulness."

Having lost control of the escalatory ladder

Tristen Taylor Opinion 2022-04-21

"Putin fears NATO expansion and the loss of his throne. EU countries are scared that Russia will invade them again. Ukraine understandably fears dismemberment. America fears the end of its hegemony. And China is afraid that its rise to great power status will be thwarted. Fear underlies all the guns, bombs and sanctions. It is what lies behind the bellicose statements and absurd propaganda."

Nuut by Human & Rousseau: My eerste tweetalige woordeboek / My first bilingual dictionary deur Miles Kelly

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-21

Kinders kan hulle wêreld met hierdie prettige eerste woordeboek verken en die name van allerlei dinge rondom hulle leer.

Nuut by Human & Rousseau: Katastrofe deur De Wet Hugo

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-21

’n Katastrofe het Katjiesfontein getref! Die geld wat mevrou Mynie Koen vir die talentkompetisie geskenk het, is van juffrou Katoliek se lessenaar af gesteel. (Illustrasies deur Martinus van Tee)

Nuut by Human & Rousseau: Die stoutste klas op aarde word stouter deur Joanna Nadin

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-21

Volgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op aarde. Sy sê skool gaan nie oor leeglê, lyf wegsteek of pret hê nie. Dit gaan oor leer. (Vertaal deur Kobus Geldenhuys)

New from Tafelberg: Nuclear by Karyn Maughan and Kirsten Pearson

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-21

Through insider accounts, audio recordings and confidential minutes of Eskom board meetings, the authors piece together the Zuma administration’s secret dealings with Russia. 

Nuut by Penguin: Stella se dogters deur Helene de Kock

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-21

Al drie Stella se dogters ly tot ’n mate aan ontkenning; ontkenning van wat werklik is en van wat hulle regtig wil hê.

Nuut by Penguin: Om beter te kan moor deur Christelle van Rooyen-Wessels

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-04-21

Meer as vyf jaar gelede het die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na Botswana gevlug. Vir sy ma, Klara, troos die hoop dat hy waarskynlik teen dié tyd al dood is haar waar sy in Amerika woon.

Pasverskyn: Die Anglo-Boereoorlog in kleur deur Tinus le Roux

LitNet Boeke en skrywers 2022-04-21

Tonele en rolspelers uit die Anglo-Boereoorlog kry nuwe lewe in hierdie unieke versameling foto’s wat lewensgetrou ingekleur is.

An interview with Siphiwe Gloria Ndlovu, winner of a Windham-Campbell Prize for 2022

Siphiwe Gloria Ndlovu, Izak de Vries Interviews 2022-04-20

"I believe that literature, if done right, speaks about much more than just the present moment – it allows us to examine the past and imagine the future."

Fleur du Cap Awards 2022: an interview with Qondiswa James

Naomi Meyer, Qondiswa James Lifestyle and entertainment 2022-04-20

"How can our work not be relevant? All our work, and here not just artists, is part of the fabric of our society, so in fact our work is imperative at all times."

Vurige gesprekke verwag by Suidoosterfees se Jakes Gerwel-reeks

Melt Myburgh, Theo Kemp Onderhoude 2022-04-20

Theo Kemp, samesteller van die Suidoosterfees se Jakes Gerwel-gespreksreeks, laat die aap uit die mou oor die vurige sprekers en onderwerpe wat van 27 April af by Kunstekaap op die tafel geplaas gaan word.

Breytenbach Sentrum-persverklaring: Die hand die mond die hartvlamvol

LitNet Kuns 2022-04-20

Jy word uitgenooi na ’n gesprek deur openingspreker Marilet Sienaert op Saterdag 23 April 2022 om 11:00 by die Breytenbach Sentrum in Wellington.

Oo jack hammers, hummingbirds ennie woo’d “passion” onner ’n microscope

Tasneem Daniels Menings 2022-04-20

"Ek is baie proud oo my achievements, maa in hierrie stage van my liewe wil ek net my liewe enjoy en my achievements enjoy sonner om exhausted te wies deur my passions, sonner om onner pressure te liewe. Ek wil net oukei wees mettie feit dat ek ’n dag of drie kan af vat om nie op my passions te focus en oukei wees daa’mee."

Graad 9: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-04-20

Is jy in graad 9 en wil jy kyk of jy op datum is met jou tweede kwartaal se werk?  Gebruik Lee-Ann West se vraestel en memo om jou werk te oefen.

Top