Pasgelaai
Jakes Gerwel-gespreksreeks (Suidoosterfees): Krotoa – wat beteken sy vandag?
2022-04-29"Die vraag wat tydens die fees op Vryheidsdag aan die orde gestel is, was hoe betrek ons hierdie historiese figuur in ons siening van ras en identiteit vandag in ’n demokratiese, multikulturele Suid-Afrika?"
Life in the time of the plague – and an interview with Julian Roup
2022-04-29"I kept a diary during the first year of COVID because I was not sure that I would survive, and I was also incandescent with rage at the ineptitude, corruption and general mismanagement of Boris Johnson and his government. I found writing the book cathartic and was delighted when Alec Hogg of BizNews asked me to produce it as a series of podcasts, which I did, and then it was published as a book by BLKDOG."
Press release: Intriguing new South African drama Desert Rose
2022-04-29The eight-part drama mixes black comedy, suspense, crime, romance, sexiness and music while focusing on the unlikely reconnecting of a father and his children.
Persverklaring: KKNK 2022 visuele kunsuitstalling nou aanlyn beskikbaar
2022-04-28Die derde KKNK virtuele galery neem kunsliefhebbers deur al die vertrekke van die Prince Vintcent-gebou in Oudtshoorn, waar die KKNK 2022 visuele kuns uitgestal is.
Fotogalery: Jakes Gerwel-gesprekke (Suidoosterfees 2022)
2022-04-28Die jaarlikse Suidoosterfees het op 27 April afgeskop. Menán van Heerden het drie Jakes Gerwel-gesprekke, aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV, op 27 April bygewoon. Hier volg ’n fotogalery van die sprekers en gesigte by die gesprekke oor Krotoa ("Wat beteken sy vandag?"), As die katjiepiering blom en ’n Baie lang brief aan my dogter.
Ramadaan on Dorp Street
2022-04-28"So, as I stand on my stoep, looking up at the two rows of houses, I make the niyyah to pop around to each home and ask my neighbours what makes Ramadaan so special here on our street."
Afrikaans se eerste KI-gedigte
2022-04-28Die eerste KI-gedigte in Afrikaans is deur ’n navorsingspan in Istanboel in samewerking met die skrywer Etienne van Heerden geskep. AfriKI – Afrikaanse Kunsmatige Intelligensie – is hul taalmodel.
Die eerste KI-gedig in Afrikaans: "Silwerwit in die soontoe"
2022-04-28"Silwerwit in die soontoe,
saggies soos ’n spokerigheid."
Die konstabel se skiereiland
2022-04-28"Afrika drink
onheil in die water."
Lees die eerste KI-gedigte in Afrikaans.
Gedigte, daar by die brul van ’n brander
2022-04-28"die golwe van gister wat
getol en woes en water
saam met die son skuim in hul woorde"
Lees die eerste KI-gedigte in Afrikaans.
Kaapstad
2022-04-28"Vandag is ons nie net die stad nie
maar
die vertaler van die son"
Lees die eerste KI-gedigte in Afrikaans.
Graad 6: Afrikaans Huistaal-vraestel en -memo, tweede kwartaal
2022-04-28As jy in graad ses is, speel jy nie meer met albasters nie. Tensy jy dalk moet voorberei vir ’n toets. Die ses albasters op hierdie foto wys jou daarop dat jou voorbereiding vir ’n toets wel kinderspeletjies kan wees. Gebruik Eugene van der Westhuizen se vraestel om speel-speel vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen te leer.
New from Melinda Ferguson Books: On the devil’s trail by Ben Booysen
2022-04-28South Africa’s own Chuck Norris takes the reader behind the scenes of the satanic killings, divulging new and shocking details of the crimes that have kept the nation on edge for almost a decade.
Nuut by Lux Verbi: Tussen angs en sekerheid deur Ferdinand Deist
2022-04-28Wanneer gebed iets is wat jy elke dag moet doen, ’n gesprek met die plafon of die vervelige herhaling van dieselfde woorde, het die wonder van gebed vir jou verlore geraak.
Nuut by Human & Rousseau: Dagboek van ’n dork 6 deur Rachel Renée Russell
2022-04-28Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee.
Fresh off the press: Across the Border by Norman McFarlane
2022-04-28"Like so many other ordinary troopies, he was thrown into the horror, deprivation and banality of war. He recounts his loss of innocence in Angola, the subsequent camps' and his journey towards confronting his post-traumatic stress disorder."
Before the Sabbath
2022-04-28"hasten along the graveyard road,
with the body limp and pierced
on a rickety cart –
His soul pawned and distraught"
Luister
2022-04-28"kinders sien nie die gevaar
wat in haar lower wydheid skuil.
Kinders is onskuldig;
Kinders is sieners wat die toekoms in lag"
Nuut by Protea Boekhuis: Herlewing: Transvaal en die grensgebiede in die naoorlogsjare, 1902–1910 deur Karel Schoeman
2022-04-28Dié deel lewer ’n belangrike bydrae tot ’n voorheen minder bekende tydperk in die Suid-Afrikaanse geskiedenis en sal ’n wye leespubliek, en nie net vakkundiges nie, boei.
