Woordfees op TV-2022: ’n Love letter aan kos, ’n boekgesprek met Adele Vorster

  • 0

Prent: https://pixabay.com/photos/cupcakes-party-pastry-dessert-1825136/

Vanjaar fees die Woordfees twee keer: op DStv-kanaal 150 en in Namibië op GOtv-kanaal 27 vanaf 15 tot 28 Julie en in die vlees in Stellenbosch van 10 tot 16 Oktober.

Daar vind herhalings plaas van sekere van verlede jaar se feeshoogtepunte, asook splinternuwe inhoud.

Hier is jou LitNet-herinnering om na Adele Vorster se gesprekke oor Tien voor een te kyk: Woensdag, 20 Julie om 05:35, Maandag, 25 Julie om 13:00 en Woensdag, 27 Julie om 07:18.

Lees die volgende inhoud rondom die boek op LitNet:

Skrywersfees 2022 op Woordfees TV: Volledige program

Tien voor een deur Adele Vorster: ’n resensie

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top