Tien voor een deur Adele Vorster: ’n resensie
“Met Tien voor een maak die skrywer haar merk as romansier. Die volgehoue spel met die leser – as gesofistikeerde literêre kommunikasieproses – beïndruk. Die leser begelei die skrywende Odela dwarsdeur haar figuurlike ‘dark night of the soul’ uit die donker en weer terug na die lig. En dié katarsis reinig skrywer én leser.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed