Skrywersfees 2022 op Woordfees TV: Volledige program

Die Woordfees TV-fees sal vanaf 15 tot 28 Julie op DStv-kanaal 150, en in Namibiƫ ook op GOtv-kanaal 27, op die lug wees. Laai die volledige boekefeesprogram hier af.