Pasgelaai
Fury (1936) wys waarom Malema se vigilantewaarskuwing veroordeel moet word
2022-05-05"Julius Malema het die grens van welvoeglikheid oorgesteek toe hy na bewering gedreig het dat die EFF moontlik die reg in eie hande kan neem as hulle die moordenaars opspoor voor die polisie dit kan regkry. Dalk kan ’n baie ou film help om die gevaar van sulke uitsprake te verduidelik."
Geloofwaardigheid, korrektheid en outensiteit: ’n resensie van The heist men deur Andrew Brown
2022-05-04"Die skrywer se agtergrond as polisiereservis en advokaat dra ongetwyfeld by tot die geloofwaardigheid, korrektheid en outensiteit van die teks. Ondersoekprosedures, insluitend die frustrasie van burokratiese rompslomp en lomp staatsmasjinerie, word onderhoudend aan die leser weergegee."
Press release: Medium | A retrospective exhibition | Isa Steynberg | ’n Oorsiguitstalling
2022-05-04To celebrate the 80th birthday of renowned and versatile Pretoria artist Isa Steynberg, the Association of Arts Pretoria will be exhibiting several works of art in different media. | Ter viering van die vermaarde Pretoria-kunstenaar Isa Steynberg se tagtigste verjaarsdag, word etlike kunswerke in verskillende media wat sy deur haar lewe gemaak het, by die Pretoriase Kunsvereniging uitgestal.
Op soek na regsekerheid in die warboel van abduksie, menseroof en mensehandel: ’n onderhoud met Beatri Kruger
2022-05-04"Die regsonsekerheid tussen abduksie, menseroof en mensehandel bestaan dikwels omdat die regsdefinisies van hierdie misdade soms nie korrek en konsekwent toegepas is in regspraak nie en omdat sekere wetgewing ook onduidelikhede bevat. Hierdie probleme kan en moet uitgewys en aangespreek word – dit is wat die artikel wil uitlig."
A century of South African naval history: ’n onderhoud met André Wessels
2022-05-04"Vir baie Suid-Afrikaners is die see (behalwe as vakansiehou- en swemplek) ongelukkig steeds ’n 'ander land' (met apologie aan Karel Schoeman, wat ek hier uit konteks aanhaal), en deur middel van my publikasies poog ek om groter bewustheid te kweek ten opsigte van die waarde en betekenis van die see in ons geskiedenis; trouens, vir ons voortbestaan. En dus ook die belangrikheid van ons Vloot."
China se visie vir ’n nuwe wêreldorde
2022-05-04"China gaan ook doelgerig te werk om Amerikaanse invloed in die Asies-Pasifiese streek te beperk en die oorheersende moondheid in die streek te word." – Fanie Herman van die Universiteit van die Vrystaat se Departement vir Politieke Studies en Regeerkunde bespreek die Chinese se visie vir ’n nuwe wêreldorde.
Herinneringe aan my onderwysloopbaan – en my pad met die onderrig van Afrikaans
2022-05-03"Dit was ’n aangrypende ervaring om voor (opstandige) hoërskoolseuns in die klas te staan terwyl die 1976-onluste rondom Afrikaans as onderrigmedium in Soweto plaasgevind het. Hoe verduidelik en regverdig ’n mens dit dat leerders gedwing word om in die 'landstaal' onderrig te ontvang, terwyl jou eie politieke oortuigings nog aan die ontwikkel is."
die scheme
2022-05-03"die mense is soe snaaks.
amal lyk aliewag kwaad en
nieman praat mee
ordentlik saamit mekaa."
Wie dink djy is djy
2022-05-03"Wie dink djy
is djy
om te roam in die strate
van my hart
soe asof djy
die president is haaso?"
Ek wil vir jou die hemel gee
2022-05-03"Ek wil in die maan se lig
jou trane kom wegvee.
Want jy is my ster, my son, my maan
wat in my lewe skyn"
Teerpad, eikebome en Good’s Motel
2022-05-03"Die Town Council wou niks weet van ’n bypass soos happened by Middelburg nie – die national road moet dwarsdeur die dorp loop otherwise gaan die winkels niks commercial growth hê en bigger income kry nie. Die dorp sou skade ly nes Middelburg."
Graad 11: Wiskundetoets en -memo, tweede kwartaal
2022-05-03Wat rym met 11? Doen dit self! Moenie wag dat iemand anders vir jou sê om nou al vir volgende jaar voor te berei nie. Kry nou al jou Wiskunde onder die knie. Laai hierdie gratis oefenvraestel en -memo deur Lee-Ann West af en begin vandag jou kwartaalwerk oefen.
Is dit die laaste sien van die blikkantien vir Roe v Wade?
2022-05-03"Om beëindiging van swangerskappe te verbied, gaan veel verder. Dis die begin van vele inperkinge op ’n vrou se regte. Daar is geen voorsiening vir sosiale dienste om die kind wat nou teen wil en dank in die lewe gebring gaan word, te versorg nie. Dit beteken dat vroue nou potensieel verder in armoede gedompel gaan word."
Andrew Nash by FilosofieKafee: "Denke wat kan dans: Johan Degenaar se gesprek as filosofiese kunsvorm"
2022-05-03Andrew Nash praat op Vrydag 6 Mei 2022 om 18:00 by die FilosofieKafee in Wellington oor Johan Degenaar se gesprek as filosofiese kunsvorm. Lees hier hoe om vir die geleentheid te bespreek.
Daar is nog hoop: Eben Viktor gesels uit Oekraïne (2 Mei om 15:00)
2022-05-03Daar is nog hoop, sê Eben Viktor, maar alles is nie rooskleurig nie. Hy praat oor die positiewe dinge wat steeds gebeur, maar ook oor die verontmensliking van die oorlog. Luister ook hoekom ’n Afrikaanse gedig wat op LitNet verskyn het, nou op PEN Oekraïne se webblad verskyn – in Oekraïens, en in Engels.
Fleur du Cap Awards 2022: an interview with Wolf Britz
2022-04-29"I think the pandemic has reiterated the relevance of art as an integral part of our lives. It is my personal opinion that art making is a behavioural trait specific to our species which ensures our sustained survival and affluent existence on this planet. If we did not keep on creating theatre, what would be the alternative?"
Nommer, asseblief! Telefoonpoeding
2022-04-29"Maar dis in die nederige ou boekies wat saamgestel is in ’n poging om fondse in te samel waar ek op die wonderlikste ou resepte afkom. Soos 'Kies en keur', ’n resepteboek wat in die sewentigerjare deur die Goudveldse Dagsentrum vir Gestremdes saamgestel is. Dis daar waar ek dié resep vir telefoonpoeding raak gelees het."
Press release: NIROX Winter Sculpture Exhibition 2022 Good Neighbours
2022-04-29NIROX has invited universities across the country to each appoint a curator to develop their own take on Good Neighbours, as well as private and public institutions in neighbouring states to submit contributions.
Jakes Gerwel-gespreksreeks (Suidoosterfees): Oekraïne kan tot kernoorlog lei
2022-04-29"Die ANC se onwilligheid om ’n sterk standpunt teen die oorlog in Oekraïne in te neem, het hierdie boekgesprek oorheers. Die oud-ANC-politikus Ronnie Kasrils is ’n marxistiese revolusionêr wat sy militêre opleiding in die 1960’s tydens die ou Sowjetunie se bewind in Oekraïne ontvang het. Tydens sy opleiding in Odessa was Oekraïne nog deel van die USSR."
Elize Botha (1930–2007)
2022-04-29"Om Afrikaans te wees, maak dit vir my maklik om te leef vanuit ’n diverse wêreld. Dit laat my eenheid en verskeidenheid makliker verstaan."
