Pasgelaai

LitNet: Uit eie bodem

LitNet Nuusbrief 2022-05-13

LitNet: Uit eie bodem

Press release: Free entry to Zeitz MOCAA, celebrating museums and Africanicity

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-05-12

This May, celebrate both International Museum Day and Africa Day with free entry, coffee and more, and start your own art collection by purchasing one of our limited-edition prints.

Regsmening bevestig Afrikaans se status as inheemse taal

Jean Oosthuizen Menings 2022-05-12

"Taalaktiviste verwelkom die regsadvies wat aan die Minister verskaf is, maar waarsku dat die stryd om Afrikaans as akademiese taal nog lank nie verby is nie."

Paarl-boorling stel boek by Taalmonument bekend

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-05-12

Die bekroonde skrywer en boorling van die Paarl, Kirby van der Merwe, stel op Vrydag, 27 Mei 2022 sy jongste roman, Eugene, tydens ’n gratis geleentheid, in samewerking met die Historium Trust en NB-Uitgewers by die Afrikaanse Taalmuseum en -monument, bekend.

Graad 1: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-05-12

Is jy in graad 1 en is alles van Wiskunde nog vir jou splinternuut? Lee-Ann West se Wiskundevraestelle help dat jy die werk nie soos ’n papegaai uit jou kop hoef te leer nie. Jy kan dit oefen! Gebruik die gratis oefenvraestel en memo om voor te berei vir jou tweede kwartaal-Wiskundetoetse.

’n Steam punk-keilhoed vol pluimpies vir Die 17de veer as hoërskoolroman

Karin Tomlinson Lesersindrukke 2022-05-12

"Die 17de veer kan beslis goed werk as ’n voorgeskrewe boek vir hoërkoolleerders en kan vir lewendige gesprekke in Afrikaans Huistaal- of Eerste Addisionele Taal-klasse sorg."

Graad 2: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-05-12

Is jy in graad 2 en wil jy vraestelle uitwerk om jou met jou hersiening te help? Lee-Ann West se Wiskundevraestelle maak jou voorbereiding vir Wiskunde so maklik soos om na foto’s van oulike hondjies te kyk. Gebruik die gratis oefenvraestel en memo om voor te berei vir jou tweede kwartaal-Wiskundetoetse.

US-intreerede: Johan Fourie kyk deur familielens na ekonomiese welvaart

Melt Myburgh, Johan Fourie Onderhoude 2022-05-12

"In Europa en Amerika is die mededinging fel – ons kan baie by hulle leer, maar die geleenthede hier aan die suidpunt bly enorm vir dié met die energie en durf om ’n kans te vat." – Johan Fourie gesels oor sy professorale intreerede op Dinsdag 17 Mei 2022 aan die US se Departement Ekonomie.

Graad 3: Wiskundevraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-05-12

Is jy in graad 3 en wil jy vraestelle uitwerk om jou met jou hersiening te help? Met Lee-Ann West se Wiskundevraestelle is dit so maklik soos een, twee ... drie. Gebruik die gratis oefenvraestel en memo om voor te berei vir jou tweede kwartaal-Wiskundetoetse.

RSG: Hoe die openbare debat ontspoor het

Frederik Rudolph van Dyk Menings 2022-05-12

"Miskien speel geskiedkundige trauma en interne klasseverskille ’n rol in Afrikaners se neiging om gou-gou in absolute hoekies in te trek, mekaar te etiketteer en op mekaar te skel, eerder as om deur geweegde en deurdringende openbare debat tot gevolgtrekkings te kom."

Elders gesien: Afrikaans as inheemse taal erken

Danie van Wyk Elders gesien 2022-05-12

"Die minister van hoër onderwys en opleiding het uiteindelik erken dat Afrikaans en die San- en Khoitale as inheemse tale erken moet word. Die rol van DAK Netwerk in hierdie stryd kan nie as gering gesien en onderskat word nie."

Moord verkoop: Freek Robinson stel ondersoek in

Freek Robinson, Marida Fitzpatrick, Julian Jansen, Charné Kemp Menings 2022-05-11

Freek Robinson gesels met Marida Fitzpatrick, Julian Jansen en Charné Kemp oor die skryf van ware misdaad. Hoekom verkoop hierdie boeke so goed? En hoe takel ’n mens so boek?

Maud: Moeder Moed

Deborah Steinmair Rubrieke 2022-05-11

"Formidabel kyk sy deur die dekades na my terug. Moedig, waardig, ’n imposante teenwoordigheid in ons sitkamer. My ma het dit nooit laat raam nie en dis plek-plek verniel, maar ek het haar in ’n goue raam gesit. Aan die voorsate moet ’n mens respek betoon."

The role of dissenting (minority) judgments in the South African legal system with reference to contempt of court in civil context

Neels Swanepoel Academic research 2022-05-11

"After the first application the Constitutional Court issued a directive to Zuma inviting him to file papers in which he advanced reasons why an order for his committal should not be made in the event that the court found him in contempt. Again, he did not avail himself of this opportunity."

Die rol van afwykende (minderheids)uitsprake in die Suid-Afrikaanse regsbestel met verwysing na minagting van die hof in sivielregtelike konteks

Neels Swanepoel LitNet Akademies (Regte) 2022-05-11

"Wat afwykende (minderheids)uitsprake betref, is die gevolgtrekking dat dié instelling in ons reg as ’n nuttige deursigtigheid- en verantwoordbaarheidsmeganisme vir ons howe aangewend kan word."

Lank, lank gelede

Megan Adendorff Poësie 2022-05-11

"het daar ’n weergawe
van my gelewe
een wat
sorgeloos en vrylik
sonder pretensie
gelag het"

Nuut by Kwela: Die onsigbare pou deur Zirk van den Berg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-11

Die onsigbare pou is ’n verhaal van ambisie en kreatiwiteit, roem en anonimiteit, vriendskap en verraad.

Nuut by Protea Boekhuis: Krummels in my koffer deur Emile Joubert

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-11

Op sesjarige ouderdom het sy ouma se kerrie ’n groot indruk op hom gemaak en van daar af was hy ’n onkeerbare smulpaap en het kos hom betower ...

Fallen

Chestlyn Draghoender Poësie 2022-05-11

"Jy’t gekrap by my insecurities,
ou wonde het jy oopgegrawe.
En toe jou hande vuil begin raak
hulle aan my klere afgevee."

Nuut by Protea Boekhuis: Die Rietrotte weet te veel deur Nerine Ahlers

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-11

Daniël-hulle kan dit amper nie glo nie: Hulle word genooi vir ’n naweek in Johannesburg deur Antonie se ma.

Top