Pasgelaai

Fresh off the press: To 100 & beyond by Wynand Gouws

LitNet Books and writers 2022-05-18

To 100 & beyond  provides sound, tried-and-tested advice on how to approach living a longer, financially secure life, including how to invest wisely, generate alternative income streams, handle your tax affairs and plan your estate.

FilosofieKafee: Andrew Nash bekyk opnuut Degenaar se toonaangewende vorm van gesprek

Willem de Vries Menings 2022-05-18

"Daar was ’n soort naïwiteit aan hom. Sy verhouding met die sterre was nie dié van ’n sterrekundige nie, maar van dié van iemand gevul met verwondering by die aanskoue daarvan." – Andrew Nash oor die filosoof Johan Degenaar.

Van toeval en toeverlaat (Met apologie aan Ingrid Winterbach)

Nini Bennett-Moll Rubrieke 2022-05-17

"Mens lag dikwels oor die bisarre wending wat ongelukke kan neem – veral as die kousale gang daarvan in jou guns draai en jy gelukkig (of ongelukkig) genoeg is om te oorleef."

Literêre pryse in Afrikaans: ’n geskiedenis besaai met distels en dorings

Melt Myburgh, Marni Bonthuys, Ronel Foster Onderhoude 2022-05-17

"In ons land, waar boekverkope dikwels beperk is (veral as dit by digbundels en dramatekste kom), verskaf literêre pryse in baie gevalle ’n groter finansiële beloning as die tantième wat skrywers uit verkope kry." – Marni Bonthuys en Ronel Foster gesels met Melt Myburgh oor die omstrede geskiedenis van literêre pryse in Afrikaans.

#BanOffOurBodies

Bettina Wyngaard Rubrieke 2022-05-17

"Die tydskrif maak ook ’n belangrike stelling omtrent swart vroue in die VSA. Swart vroue het jaarliks dubbel die aantal onvoorsiene swangerskappe as wit vroue, en meer as drie keer hoë sterftesyfer tydens swangerskap, om redes wat nie beperk is tot beëindiging van die swangerskap nie."

Graad 4: Afrikaans Huistaalvraestel en -memo, tweede kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2022-05-17

Is jy in graad 4 en hou jy daarvan om see toe te gaan? Mens kan nou al droom van ’n lekker lang strand en om agter jou hond se vier pote aan op die sand te gaan stap. Eers moet jy voorberei vir jou Afrikaans Huistaal-eksamen. Dis sommer groot pret met Eugene van der Westhuizen se vraestel en memo, wat jy gratis hier kan aflaai.

Marlise Joubert (1945–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2022-05-17

“Om digter te wees, is om self denker te wees; om self filosoof te wees. Om digter te wees, is ook om mens te wees wat gedurig eksistensieel-eties gemoeid is met die wyses van wees en van uitdrukking gee aan sy eie wese.”

Uitnodiging: Theuns Eloff oor die toekoms van Suid-Afrikaanse universiteitswese

LitNet Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022-05-17

Alle belangstellendes word vriendelik uitgenooi na die Werkgemeenskap Potchefstroom van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se volgende byeenkoms. Die gasspreker, Theuns Eloff, sal praat oor die toekoms van Suid-Afrikaanse universiteitswese teen die agtergrond van onlangse politieke ontwikkelinge.

Press release: Official launch of The Pam Golding Theatre at The Baxter

LitNet Lifestyle and entertainment 2022-05-17

On Wednesday, 11 May 2022, the official launch of The Pam Golding Theatre at The Baxter saw the main theatre named after Pam Golding Properties’ late founder and life president, Pam Golding, as part of the company’s five-year sponsorship of Cape Town’s iconic and much-loved theatre.

As die katjiepiering blom deur Audrey Jantjies: ’n lesersindruk

Barend van der Merwe Lesersindrukke 2022-05-16

"Dit is die soort boek dié wat nuwe wêrelde vir die leser ontsluit, en mens laat uitsien na wat nog alles in die verskiet lê vir die Afrikaanse verhaalkuns."

Zeus van Wyngaardt en die godin van die jag deur Julio Agrella: ’n FMR-resensie

Riette Rust Resensies 2022-05-16

"Zeus van Wyngaardt en die godin van die jag is nie ’n swaarwigtige roman nie. Die humor vermaak, en as jy ’n filosofieliefhebber is, sal jy genoeg stof tot nadenke hê. Jy kan ook die verhaal bloot vir die spanningselement geniet." 

Om ’n kind korrek voor te berei vir ’n seksklag

Izak de Vries Onderhoude 2022-05-16

"Professionele lui laat kindergetuies toe om die insident in vrye narratief te deel. Onduidelikhede word opgeklaar wanneer daar ’n geheelbeeld van die insident gevorm het. Om vir ’n kind te vra of pappa of oom of oupa aan sy of haar verkeerde plekkie gevat het, of iets in dier voege, is ’n onreg wat nege uit tien keer gaan lei tot ’n onskuldigbevinding in die hof."

27 April 2011

Neo Mehlomakulu Poësie 2022-05-16

"Gisteraand het jou siel
die donker nag ingevlug"

Secret

Heidi Henning New writing 2022-05-16

"A love language,
Unhaltered, fragile, fluttering,
Mapped by constellations of emotions,"

Ek soek net vriede

Chestlyn Draghoender Poësie 2022-05-16

"Ek hette weight op my skoues
wat skrik vi niks,
En ek soek net vriede."

Moord op Pofadder: Freek Robinson gesels met Charné Kemp

Freek Robinson, Charné Kemp Skrywersonderhoude 2022-05-16

Hoekom skryf Charné Kemp oor moord? Hoe pak sy so ’n projek aan? Wat gaan deur haar gedagtes wanneer sy ure in die hof deurbring? Hoe slaap sy snags? Dit, en veel meer, wil Freek Robinson by haar weet in hierdie onderhoud.

Vonnisbespreking: Die strafregtelike vervolging, skuldigbevinding en kwytskelding van ’n verloskundige en ginekoloog

Magda Slabbert, Melodie Labuschaigne LitNet Akademies (Regte) 2022-05-16

"Die KH se uitsluitlike aandag aan die prosesregtelike kwessie van ’n onregverdige verhoor al dan nie laat die vraag ontstaan of regspleging geheel en al tegnies geskei behoort te word van wat in die betrokke omstandighede eties korrek sou wees."

Press release: a children’s book by Riaan Manser

LitNet PRH/LAPA-Uitgewersportaal 2022-05-16

Parents and children are invited to join one of the world's great modern-day adventurers.

Elders gezien: Eredoctoraat voor Adriaan van Dis

Peter van Zonneveld Elders gesien 2022-05-14

"Op woensdag 11 mei ontving Adriaan van Dis in Nijmegen een eredoctoraat. Het was een luisterrijke bijeenkomst, onderhoudend, vrolijk en inspirerend."

Elders gesien: Minister se stilte oor taal sluit uit

Conrad Steenkamp Elders gesien 2022-05-13

"Wigte word tussen bevolkingsgroepe ingedryf eerder as dat wedersydse begrip en samehorigheid bevorder word. Daarby ís dit baie moontlik om meer inklusief en gereg met taal om te gaan."

Top