Promosie vir 5 Augustus: 20% afslag op Vrae en feite vir feitevrate deur Adinda Vermaak

  • 0

Afrikaanse blitsverkoping!
5 Augustus 2022

Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel.

Elke dag sal ons een dag te vore aankondig watter titel ons volgende afslagboek sal wees. Dit sal jou die geleentheid gee om by Bargain Books in te loer om jou kopie te koop!

Die boek vir 5 Augustus is:

Titel: Vrae en feite vir feitevrate
Skrywer: Adinda Vermaak
ISBN: 9780639609980
Uitgewer: Penguin

Hierdie boek bevat OPWINDENDE en FANTASTIESE vrae en feite wat enige feitevraat se mond gaan laat water!

  • Het jy al gewonder hoekom wit renosters nie wit is nie?
  • Het jy al gewonder hoekom jy so baie ure in die aand moet slaap?
  • En het jy al gewonder wat die oplossing vir gebottelde water is?

Kom kry môre jou kopie by jou naaste Bargain Books!

Lees ook:

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top