Pasgelaai

Nuut by Tafelberg: Moord op Pofadder deur Charné Kemp

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

’n Boeiende waremisdaadverhaal wat draai om geld, diamante, Krugerrande, seks en verraad.

Nuut by Queillerie: Monster deur Rudie van Rensburg

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Saoediese agente en ’n siellose mesmoordenaar is maar twee van die monster se vele tentakels wat Carl een-een moet afkap.

Nuut by Queillerie: Zanzibar Zen deur Marnus Hattingh

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Comaneti se gevaarlike handlangers, Tjokkie en Bozo, is reeds op Toast se spoor. En hulle wil net vriendelik met hom gesels.

Nuut by Melinda Ferguson Books: Op die duiwel se spoor deur Ben Booysen

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Suid-Afrika se eie Chuck Norris neem die leser tot agter die skerms van die satanistiese moorde en onthul nuwe, skokkende besonderhede van die misdade wat die land amper ’n dekade lank vasgenael gehou het.

New from Umuzi: Chisoni by JG Jesman

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

His neighbour on the plane is a loquacious Irishman who speaks openly about many things, including the loss of his own father. Over the course of their thirteen-hour flight, the two form a genuine connection, sharing their thoughts, fears and ideas about life and death.

Nuut by Naledi: ’n Dagreis ver deur Zarine Roodt

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2022-05-19

Tot my ontnugtering is die Camino nie van begin tot einde die salige en spirituele ervaring wat ek in die vooruitsig gestel het nie.

My jaar van Koreaanse TV, seumnida!

Zirk van den Berg TV 2022-05-19

"Die ding wat my eerste gevang het, is ’n sekere onskuld en die anderste aanslag as die Amerikaanse patroon en selfs die Europese TV wat ons te siene kry. Die weerlose karakters, so anders as die tough guys & gals wat Amerikaanse flieks bevolk. Die talle transendentale oomblikke."

Persverklaring: Taalmuseum bekyk protespoësie

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-05-19

Ter ere van Jeugmaand bied die Afrikaanse Taalmuseum en -monument op Saterdag 11 Junie 2022 ’n gratis slypskool met musikant Luna Paige oor Afrikaanse protespoësie aan.

Swerfjaar vir seniors: Dinge van die kind wat ek was

Marita van der Vyver Rubrieke 2022-05-19

"Ons is nooit werklik klaar met die dinge van ons kindwees nie, dit weet ek teen dié tyd. Maar soms is ons gelukkig genoeg om ’n oomblik terug te kyk na die lang pad wat ons afgelê het, en vir onsself te glimlag."

Elders gesien: Die ikoniese Afrikaanse Taalmonument is onder beleg

Danie van Wyk Elders gesien 2022-05-19

"Dat daar ’n tyd van uitsluiting van benadeelde Afrikaanssprekendes in die geskiedenis van die ATM was, is ’n gegewe. Daai hekkie is egter lankal oorgesteek en is die monument vandag ’n baken van inklusiwiteit."

Eurovision Song Contest 2022: the politics of music

David Willers Opinion 2022-05-19

"Shakespeare always moved with the times; he would certainly have added that music is the food of politics, not only love, judging from contemporary events."

Elise Bishop verduidelik Graaffrikaans

Elise Bishop, Izak de Vries Onderhoude 2022-05-19

"Graaffrikaans is vir my ’n spreektaal, ’n oretaal. Dis nie die Afrikaans van die taalonderwyser of predikant wanneer hy sy nering uitvoer nie, dis die algemene taalgebruik in daaglikse omgang tussen Graaffernetters met mekaar en ander."

SA Kinderliteratuurfees 2022: ’n onderhoud met Cliffordene Norton

Naomi Meyer, Cliffordene Norton Skrywersonderhoude 2022-05-19

"Om jou te ken gaan oor hoe jy iemand jou lewe lank kan ken, saam met hulle woon en steeds dele van hulle kan miskyk."

SA Festival of Children’s Literature: an interview with Darryl David

Naomi Meyer, Darryl David Books and writers 2022-05-19

"I believe it may well turn out to be my most important book festival."

Scindapsus en sunfilters

Elise Bishop Rubrieke 2022-05-18

"Mense was skoon versteurd, want toe boonop kom nog die hairdo’s, die geteasde beehives, bobtails en pageboys. Hoog-geteasde hare, dit staan complete nes beehives. Die waves en perms was out of fashion en history nou op Graaffernet se streets."

’n Tomahawk van ’n les

Willem de Swyger SêNet-briewe 2022-05-18

"Miskien dit: mense is soos restourante – om gelukkig te wees met hulle moet jy nét van hulle verwag wat hulle kan gee. As jy méér as dit verwag, is die potensiaal groot dat dit in trane gaan eindig. Moet dus nie ’n steak bestel in ’n restourant wat in kerrie spesialiseer nie."

Persverklaring deur die Afrikaanse Taalmuseum en -monument oor ’n moontlike naamsverandering vir die instelling

LitNet Afrikaanse Taalmuseum en -monument-portaal 2022-05-18

"Intussen bly ons daarop gefokus om maatskaplike samehorigheid, veeltaligheid, Afrikaans en ander inheemse tale – asook die rol wat hulle in die groter dekolonialisasieproses speel – te bevorder."

Reguit met Robinson: Sukkel jy met jou bank? Als oor die bankombudsman.

Freek Robinson, Reana Steyn Onderhoude 2022-05-18

Waarom is daar ’n bankombudsman? Hoe help haar kantoor gewone mense? Is haar kantoor onafhanklik? Wie oorsien hulle werk? Hoeveel klagtes kry sy? Hoe vaar Suid-Afrikaanse banke in vergelyking met dié van die buiteland? Freek Robinson het dié en ander vrae aan Reana Steyn gestel.

kykNET & kie se oorgeklankte Turkse telenovelas: ’n onderhoud met Waldimar Pelser

Naomi Meyer, Waldimar Pelser kykNET Portaal 2022-05-18

"Suksesvolle telenovelas spreek universele menslike temas soos verlies, romanse, familieverhoudings en ons plek in die samelewing en die wêreld op so ’n manier aan dat dit enersyds ontvlugting bied, ja, maar andersyds waarhede oor ons gedeelde menswees beskryf en selfs bevraagteken."

Fresh off the press: To 100 & beyond by Wynand Gouws

LitNet Books and writers 2022-05-18

To 100 & beyond  provides sound, tried-and-tested advice on how to approach living a longer, financially secure life, including how to invest wisely, generate alternative income streams, handle your tax affairs and plan your estate.

Top