Promosie vir 9 Augustus: 20% afslag op Herontdek jou selfvertroue deur Rolene Strauss

  • 0

Afrikaanse blitsverkoping!
9 Augustus 2022

Elke dag, vir 31 dae, gee ons 20% afslag op ’n nuwe Afrikaanse titel.

Elke dag sal ons een dag te vore aankondig watter titel ons volgende afslagboek sal wees. Dit sal jou die geleentheid gee om by Bargain Books in te loer om jou kopie te koop!

Die boek vir 9 Augustus is:

Titel: Herontdek jou selfvertroue
Skrywer: Rolene Strauss
ISBN: 9780624091813
Uitgewer: Tafelberg

Is jy ’n perfeksionis en voel jy nooit goed genoeg nie? Verhinder jou swak selfbeeld jou om jou doelwitte te bereik? Jy is nie alleen nie.
Rolene Strauss deel hoe ook sy met selfvertroue gesukkel het, selfs terwyl sy die Mej Wêreld-kroon gedra het, en hoe sy ware selfvertroue gevind het.
Dié boek is ’n onmisbare gids vir elke vrou wat soms aan haarself twyfel. Rolene se sewe beproefde stappe vir vroue op soek na die moed om hul drome vreesloos na te jaag, kan ook jou lewe verander.

Kom kry môre jou kopie by jou naaste Bargain Books!

Lees ook:

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top