Woordfees op TV-2022: Die getuienis, ’n boekgesprek met Francois Smith

  • 0

Vanjaar fees die Woordfees twee keer: op DStv-kanaal 150 en in Namibië op GOtv-kanaal 27 vanaf 15 tot 28 Julie en in die vlees in Stellenbosch van 10 tot 16 Oktober.

Daar vind herhalings plaas van sekere van verlede jaar se feeshoogtepunte, asook splinternuwe inhoud.

Hier is jou LitNet-herinnering om na Francois Smith se gesprek oor Die getuienis te kyk: Vrydag, 22 Julie om 22:28.

Lees die volgende inhoud rondom die boek op LitNet:

Die getuienis: ’n onderhoud met Francois Smith

Resensie: Die getuienis deur Francois Smith

 

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top