Resensie: Die getuienis deur Francois Smith

“Die subtiele, empatiese en onderbeklemtoonde manier waarop Smith te werk gaan, slaag egter daarin om die roman se vrae oor liefde, geweld en geloof ver buite die grense van ’n bepaalde plek en tyd te laat resoneer.”