Pasverskyn: Misfit: stories vannie anne kant deur Chase Rhys

  • 0

Misfit: stories vannie anne kant
Chase Rhys

Uitgewer: Kwela
ISBN: 9780795710520

Misfit: stories vannie anne kant bevat verwerkte rubrieke en kortverhale wat oorspronklik in Rapport gepubliseer is. Hierdie stories onnesoek issues van identiteit, seksualiteit, gesinsdinamika ennie daaglikse lewe van mense aan die rand vannie samelewing – die misfits. Ons leer ken vir Nana, ’n onverwagse geestelike gids (dink Boeddha met geperoxide hare in ’n updo), die lockdown-familiebraai oor Zoom, en hoe seksualiteit innie bruin gemeenskap navigeer word.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top