Nuut by Queillerie: Hans hou sy lyf Sherlock deur Rudie van Rensburg

  • 0

Hans van Kraaienburg sal hom mos nie met ’n piramideskema laat vang nie ... of hoe? Toe Huis Madeliefie se mense onder ’n gladdebek-skelm deurloop en hul kosbare geldjies soos mis voor die son sien verdwyn, en die polisie ’n beloning uitloof aan enigeen wat hulle na die skurk kan lei, gaan Hans en sy trawante op die oorlogspad, Weskus toe. Javel Davel sál hul geld teruggee, of Hans laat los Nella en haar magtige bloomers op hom ...  Die mees avontuurlike Hans-verhaal nóg!

Klik hier vir nog inligting oor dié publikasie.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top