Pasgelaai
Graad 11: Wiskundevraestel en -memo
2022-04-07Is jy in graad 11 en het jou eerste kwartaal se Wiskunde-eksamen nie na wense verloop nie? Kry nou jou werk onder die knie sodat jy voorbereid na die tweede kwartaal se nuwe inhoud kan kyk. Gebruik Lee-Ann West se vraestel en memo om seker te maak jy verstaan jou werk.
Graad 10: Wiskundevraestel en -memo
2022-04-07Is jy in graad 10 en het jou eerste kwartaal se Wiskunde-eksamen nie na wense verloop nie? Kry nou jou werk onder die knie sodat jy voorbereid na die tweede kwartaal se nuwe inhoud kan kyk. Gebruik Lee-Ann West se vraestel en memo om seker te maak jy verstaan jou werk.
Fleur du Cap Awards 2022: an interview with Peggy Tunyiswa
2022-04-07"Why still make art? There’s a child who does not want to work in an office to earn a living. They have no idea what else they can be, because there’s no career advice for what others think is irrelevant. I want to make art to reach that child, to shift mindsets and provide healing."
Hannon: ’n onderhoud oor Glam Guru se nuwe seisoen op kykNET
2022-04-06"Ek het al van kindsbeen af almal om my mooigemaak – my maatjies, hulle ma's en selfs onderwyseresse. Ek het toe al gesien hoe die tikkie positiewe aandag wat iemand kry wanneer hulle mooi lyk en dus beter voel oor hulself, 'n groot impak het op die oomblik. Skielik sien iemand hulself met 'n hernude potensiaal – 'n nuwe krag waarvan hulle nooit bewus was nie."
Anderkant die blou deur Zelda Bezuidenhout: ’n resensie
2022-04-06"Anderkant die blou is ’n blou konsentraat van ’n jongvolwasseneverhaal wat enige leser sal lus maak vir ’n seevakansie."
Persverklaring: Ink dig- en skryfkompetisie 2022
2022-04-06Ink Skryf in Afrikaans bied vanjaar weer ’n dig- en skryfkompetisie aan. Die sluitingsdatum vir inskrywings is 30 Junie 2022. Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.
Press release: The Cape Town Philharmonic Orchestra and Cape Town Opera collaborate in Handel’s Messiah
2022-04-06Two of South Africa’s premier performing arts companies, Cape Town Opera and the Cape Town Philharmonic Orchestra, are joining forces to present an Easter performance of Handel’s Messiah in the iconic Toringkerk in Paarl on Saturday, 16 April 2022 at 16h00.
Resensie: Grondslagfasewoordeboek deur Annemie Stoman (red)
2022-04-06"Indien ’n leerder se leesvaardighede nie teen die einde van graad 3 op standaard is nie, sal die leerder se toekomstige skolastiese vordering daaronder ly. In dié opsig is Pharos se tweetalige Grondslagfasewoordeboek ’n ideale bron vir ouers/voogde en onderwysers om tuis of in die klaskamer te gebruik."
107 kaalkoppe: Nataniël lê op sy maag op Planeet Kaalkop en kyk na die chaos op aarde
2022-04-06"Die tyd vir ’n boek uit Nataniël se pen is vir my altyd reg. Altyd nou. Daar is geen ander storieverteller in Afrikaans soos hy nie. Of dit op die verhoog of tussen die bladsye van jou boek is: Nataniël mag maar."
Persverklaring: Bespreek nou vir Taalmonument se argiefwerkswinkel | Book now for Taalmonument’s archive workshop
2022-04-06Die bekende argivaris Pétria de Vaal bied vanaf 25 tot 27 Mei 2022 weer ’n inleidende, tweetalige argiefwerkswinkel by die Taalmonument in die Paarl aan. | The well-known archivist Pétria de Vaal will again present an introductory, bilingual archiving workshop at the Taalmonument in Paarl from 25 to 27 May 2022.
Ukraine’s nightmare: The Russian Bear and its history
2022-04-06"Can a Russia without Ukraine be the Russia it thinks it should be?"
Skepties oor Kaapse Forum
2022-04-06"Dit is die breinkind van ’n dinkskrum en beleidsvormers in ’n binnekamer."
Kaapse Forum: Word bruin mense misbruik?
2022-04-06Is die Kaapse Forum ’n afsonderlike silo vir bruin mense om AfriForum se agenda uit te voer? Freek Robinson gesels met Heindrich Wyngaard, die uitvoerende voorsitter van die nuwe Kaapse burgerregteorganisasie Kaapse Forum, en Kallie Kriel, die uitvoerende hoof van die burgerregteorganisasie AfriForum.
Persverklaring: KKNK 2022 se Kanna-benoemdes bekend
2022-04-05Die 26ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) is vanaf 29 Maart tot 3 April 2022 op Oudtshoorn aangebied. Die Kanna-pryse, ’n toekenningsgeleentheid wat tradisioneel na afloop van die fees erkenning gee aan uitsonderlike kreatiewe bydraes tydens die fees, vind weer plaas op Vrydag, 22 April 2022, in Kaapstad.
’n Huldeblyk aan Derick van der Walt
2022-04-05"Dis hartseer om te dink dat daar nie nog ’n Derick van der Walt-titel êrens in ’n pyplyn is nie. Hy laat ’n groot leemte in die Afrikaanse jeug- en jongvolwassenefiksiewêreld én breër. Hy kon vir almal skryf en het ook. Ek is wel baie dankbaar vir sy storienalatenskap en sal nie ophou om sy boeke wyd en syd aan te beveel nie."
Toyota US Woordfees 2022: Firefly in die Baxter – ’n resensie
2022-04-05"Buckland en Strike onderskei met finesse alle identifiserende elemente van hul verskeie karakters, van hul fisieke gewoontes tot noukeurige stemnuanses, wat aan die redelik eenvoudige storielyn alle nodige tekstuur verskaf. Voeg daarby meesterlike klavierspel deur Bentel, en Firefly is werklik ’n magiese verbeeldingsreis."
Nuut by Naledi: Ons almal het ’n storie deur Lizelle Vermaak
2022-04-05Ons almal het een of ander tyd hoop en ’n reddingsboei nodig. Hierdie boek wil daardie hoop gee; ’n reddingsboei wees.
Nuut by Naledi: Aarde na firmament deur Lina Spies
2022-04-05In die afsondering van 2020 en 2021 het Lina Spies ’n hernude band met die aarde gevoel en dikwels troos gevind by haar geliefde kat, Mouschi.
New from Tafelberg: Now you know how Mapetla died by Zikhona Valela
2022-04-05Mapetla Mohapi was a leading member of the Black Consciousness Movement, and the first to die in detention in 1976.
New from Kwela: The man who loved crocodile tamers by Finula Downing
2022-04-05Gina knows hardly anything about her father apart from the fact that he was once engaged to Koringa, a crocodile tamer, and that he is buried in an unmarked grave.
