Nuut by LAPA: Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur deur Jaco Jacobs

  • 0

Eeuw! Jig! Sies! Bleg! Dis walglik – maar dis waar! Wees gewaarsku – hierdie boek is propvol feite wat jou kan naar maak en laat gril! Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies – en hoe smaak dit? Wat is hiënabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies? Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

Klik hier vir meer inligting oor dié publikasie.

Hier is jou naaste tak van Bargain Books

As jy nie die boek sien nie, vra gerus die personeel om dit te bestel.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top