Pasgelaai
BookBedonnerd: The road to elsewhere: a review
2023-10-05"In essence, the journey began when he chose to study Afrikaans, which, it must be admitted, was a little strange for an Indian boy in the ’80s."
Abassie se warme worsies
2023-10-05"There is something so intricate and special about going to a butcher, reaching the glass cabinet, glaring at the various kinds of meat, stating your order, watching the items get weighed and finally paying."
"Suid-Afrika" se bewindsveranderings – vervangende regerings in ’n ontbindende orde
2023-10-05"Vanweë die agteruitgang van die sentrale regime groei daar ’n verskeidenheid van vervangende regerings, maar terselfdertyd ook talle streke waar daar geen regering en georganiseerde reg meer is nie. Die uitwerking hiervan is dat 'Suid-Afrika' al hoe meer ’n abstraksie word, en as ’n daadwerklike staat en konstitusionele bestel algaande vervaag."
Babalela by Momentum Beleggings Aardklop: ’n resensie
2023-10-05"Alles in ag geneem, het hierdie interaktiewe vertoning die jongspul waarlik vermaak. Dit is hartroerend om te sien dat Babalela steeds, 23 jaar ná die oorspronklike publikasie van die eerste boek, goed deur kinders ontvang word."
Christi van der Westhuizen oor witwees | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-10-05Christi van der Westhuizen het by die afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée en by die Veldsoirée van 2022 lesings oor witwees gegee. Die video-opnames van die twee lesings verskyn hier neffens mekaar.
Die Nasionale Ontwikkelingsplan: Is daar hoop?
2023-10-05’n Verdoemende verslag is onlangs aan president Ramaphosa oorhandig rakende die gebrek aan die implementering van die Nasionale Ontwikkelingsplan. Morne Mostert is een van die lede van die komitee wat die verslag opgestel het.
Press release: 3rd Kaaps Symposium 2024 | Second submission date | 30 June 2024
2023-10-05We invite academic presentations (posters, papers, panel discussions) and creative works and performances in a forum that aims to bring together developing and cutting-edge research and work that will benefit the science of Kaaps and support the social and academic literacy practices of Kaaps speakers, and full participation in the educational, religious, cultural, political and economic facets of our rainbow, non-racial society.
Die loutering van Manon Viljoen: ’n onderhoud met Chris Marnewick
2023-10-05"Twyfel is deel van ons daaglikse bestaan, en Manon se vertwyfeling oor haar liefde vir Nantes, en syne vir haar, begin sommer dadelik in hoofstuk 1 en stap saam met haar dwarsdeur die gebeure in die boek."
Die vrou op die dak: die aangrypende verkenning van ’n eksistensiële krisis | Momentum Beleggings Aardklop 2023
2023-10-05"Die vrou op die dak is ’n triomf in storievertelling en uitvoering. Dit nooi die gehoor om na te dink oor die kompleksiteite van die menslike toestand en die stryd om op te hou vasklou aan die verlede."
Hoerkind: ’n meesleurende verhaal van triomf en transformasie | Momentum Beleggings Aardklop 2023
2023-10-05"Hoerkind vertel die verhaal van Herman Lategan se lewe – gekenmerk deur teëspoed, uithou, aanhou en uiteindelike triomf. Maak gereed om deur die dieptes van hierdie drama te delf."
Gebeente deur Etienne van Heerden: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
2023-10-05"Dit is van die begin af duidelik dat Van Heerden met hierdie roman terug is by die magiese realisme waarmee hy so suksesvol was in romans soos Toorberg en Die swye van Mario Salviati."
Uitnodiging: Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe
2023-10-05Nagraadse studente van regoor Suid-Afrika word genooi om hul navorsing in Afrikaans in die vorm van ’n referaat of plakkaat by die simposium (23–24 November 2023) aan te bied. Die aangepaste sperdatum vir voorstelle is 20 Oktober 2023.
Persverklaring: Aankondiging van SA Akademieraad 2023–2026
2023-10-05Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Raad vir die termyn 2023 tot 2026 is by sy algemene jaarvergadering op Donderdag 28 September aangekondig. Ilse Feinauer is die nuwe voorsitter en Leopoldt van Huyssteen is die ondervoorsitter.
Fanie Olivier (1949–)
2023-10-05"Ek skryf omdat ek iets wil sê. Die bevrediging berus nie vir my in die feit dat ander mense die werk uiteindelik gaan lees nie en, om die waarheid te sê, maak dit nie vir my juis eintlik saak of my naam aan ’n werk gekoppel is of nie. Die bevrediging lê daarin om iets te maak."
Press release: Luna Paige shares the stage with the Zolani Youth Choir in her show Saam (all)een at Toyota US Woordfees 2023
2023-10-05The highlight of the show promises to be the long-awaited collaboration between Luna Paige, composer and choir arranger Franco Prinsloo and the Zolani Youth Choir. Paige met the choir leader, Mr Odwa Mvunga, many years ago. After meeting and sharing the stage with Franco Prinsloo at Woordfees 2022, and reconnecting with the Zolani Youth Choir at the Montagu Art Deco Festival earlier this year (2023), she decided the time was right to invite this community youth choir to join her on stage.
SPU Internasionale Taalkongres 2023
2023-10-05"Die heel eerste SPU Internasionale Taalkongres is van 6 tot 8 September deur die Sol Plaatje-universiteit in Kimberley aangebied. Aan die hand van die referate wat aangebied is en die gesprekke wat daardeur ontketen is, is dit duidelik dat daar verskeie deurslaggewende kwessies is wat die inheemse tale beïnvloed, waarvan die publikasie van literatuur in spesifiek gemarginaliseerde taalvariasies die grootste is. Onder leiding van Yusuf Feltman van die Universiteit van Johannesburg is daar besluit om ’n werkgroep te vorm om hierdie publikasiekwessie aan te pak."
’n Ma se laaste gebed
2023-10-05"sou sy nie eers in haar wildste
drome kon raai
die Here het haar ma
se laaste gebed verhoor"
Lente, somer, herfs en koebaai
2023-10-05"In barokmelodieë vasgevang
word vier seisoene aangeklink
waar basklanke aan strykstokke hang
en tussen vioolkamme rinkink"
