Pasgelaai
Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud met Danneline Ramsden oor Die antie soek ’n Ben10
2023-10-12"Sommige vroue het ’n baie jong gees en verkies iemand jonger. Sommige vroue hou van ouer mans en dis hulle persoonlike voorkeur. Soms voldoen mans en vroue nie aan mekaar se verwagtinge nie en dan het dit niks met ouderdom te doen nie."
Nuut by Tafelberg: In die Nimmer-Immer-Bos deur Linda Rode, geïllustreer deur Fiona Moodie
2023-10-12Reis saam na die Nimmer-Immer-Bos, waar ’n wêreld van stories wag!
Nuut by Naledi: Joernaal deur Clinton V du Plessis
2023-10-12Clinton V du Plessis is gebore op Kookhuis. Sy vader was ’n spoorweg-arbeider en sy moeder, aan wie hierdie bundel opgedra is, was ’n huisvrou wat nie kon lees of skryf nie.
Pasverskyn: vernietig deur Michel Houellebecq
2023-10-12Moderne begeerte, die massamedia, die stryd van bejaardes en eensames, en menslike sterflikheid word ondersoek.
Reguit met Robinson: Palestina, Hamas en Israel in 2023
2023-10-12Marthie Momberg skets vir Freek Robinson die agtergrond rakende die Palestynse militante groep Hamas se aanval op Israel.
Waar is ons skoolbiblioteke?
2023-10-11"Baie mense sal reken dat die internet skoolbiblioteke kan vervang. Dit is wel so dat die internet onontbeerlik vir leerders is, maar boeke is ook broodnodig. Leerders moet albei kan gebruik."
Deelfontein deur Nicole Jaekel Strauss: ’n resensie
2023-10-11"Op vernuftige wyse bring Jaekel Strauss die verskillende storielyne bymekaar en onderneem Klarissa nie slegs ’n reis op soek na haar familiegeskiedenis nie, maar ontdek sy geheime wat oor landsgrense en eeue heen strek."
Elmarié Dercksen gesels oor "You had me at hello": ’n 2023 Toyota US Woordfees-gesprek
2023-10-11"Ons almal het sulke 'You had me at hello'-oomblikke met boeke: daardie openingsin wat jou asem wegslaan, jou boei om verder te lees, en jou bybly lank nadat die boek toegemaak is. Dit verklap baie van die skrywer se stem en styl ook."
Uitnodiging: Poësie en die klimaatskrisis – hoe praat digters terug?
2023-10-11Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se Werkgemeenskap Vrystaat, in samewerking met die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke, nooi alle belangstellendes hiermee hartlik uit na ’n byeenkoms waarby Pieter Odendaal as spreker gaan optree.
Skole se invloed op die onderbou van (on)geletterdheid
2023-10-11"Geletterdheid en lees met begrip, of eerder die gebrek daaraan onder graad 4-leerders, het onlangs onder die soeklig gekom. Wat sê kenners?"
Uitnodiging: FilosofieKafee, 12 Oktober 2023 by die Boekklub, Pniel
2023-10-11Johann Rossouw in gesprek met Lydia von Wielligh-Steyn oor Michel Houellebecq se jongste roman, vernietig (Naledi, 2023) wat ontleed word aan die hand van René Girard se teorie van mimetiese begeerte en mededinging ten einde aan te toon hoekom Houellebecq die Dostojewski van ons tyd is.
Uitnodiging: Hertzoggedenklesing 2023
2023-10-11Alle belangstellendes word baie hartlik uitgenooi na die jaarlikse Hertzoggedenklesing wat vanjaar op Woensdag 18 Oktober 2023 om 18:00 in Pretoria plaasvind.
Die vorm van verlies: Gielie Hoffmann gesels met Eben Venter oor Decima by die Toyota US Woordfees 2023
2023-10-10"Wat deurentyd roerend was tydens hierdie boekgesprek, was hoe hierdie grootse dier, Decima – in al Eben Venter se vertellings en vorme van haar – die skrywer steeds bewoë laat."
Sluitstuk deur Johann Rossouw: ’n resensie
2023-10-10"Die verhaal gaan ten diepste oor ’n karakter wat ’n uiters gekompliseerde verhouding vanuit ’n agternaperspektief analiseer en na waarde probeer skat. Die skrywer, die vroeëre aspirantskrywer wat nou inderdaad ’n skrywer is, vertel ’n verhaal oor die fyn spel van mag, die nuanses in emosie en die skakeringe in betekenis wat na vore kom as ’n blik vanuit die hede op die verlede gerig word."
Kultusse in Suid-Afrika deur Jana Marx: ’n resensie
2023-10-10"As jy wil ryk word, stig ’n kerk of sekte in Suid-Afrika, het ’n oortuigde ateïs onlangs teenoor my opgemerk. Wat ’n siniese opmerking, het ek gedink. Maar met die lees van hierdie boek besef jy dat sy stelling nie heeltemal onwaar is nie."
Dit het niks met die prys van eiers te doen nie
2023-10-09"’n Sogenaamde scarcity mindset maak mense blind vir die behoeftes van ander. Hulle moet hulleself alles toe-eien, voordat iemand anders hulle voorspring."
SteedsDink met LitNet Akademies: Francois Lion-Cachet
2023-10-09In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Francois Lion-Cachet oor, onder andere: die estetika van die reg en die wisselwerking tussen die visuele en geskrewe taal.
Toyota US Woordfees 2023: ’n onderhoud oor Dis Zamar lekker
2023-10-09"Musiek bring mense bymekaar oor grense wat andersins nie met net woorde oorskrybaar is nie."
artwords – Plot: Summary – Jeannette Unite’s geo-seam bar-code mineral paintings
2023-10-09"Plot" is the main title of three of Jeannette Unite’s art works currently on view at artwords, a group exhibition on text and image at Gallery @ Glen Carlou until 5 November. The works are subtitled Geological deep time, Carbon measures, and Admission of guilt legislation. "Plot" is also the title of her recent major show at the Iziko National Museum in Cape Town.
