Pasgelaai
Between war and reconciliation, an engagement with Ukraine through film, a war diary and poetry
2023-08-24"The downing of Malaysian Air flight MH17 on 17 July 2014, which took the lives of 283 passengers and 15 crew members, started a trail of discoveries through eastern European poetry."
Still beating: reflecting on heart attacks and writing in the City of Gold
2023-08-23"I listen to Johannesburg move around me, and I wonder how she is still able to act like nothing is wrong. When that is all I can see. Why she is not angry. I’m tired of being angry."
Nuut by Naledi: Oorwegings voor gesigseinder deur Kobus Krüger
2023-08-23Hierdie boek proklameer nie, voer geen propaganda-oorlog nie, maar tree in kort meditasiestukkies in gesprek met sy lesers, saam in gesprek met uitnemende mistieke denkers van die menslike verlede as een geheel, hier veral met Theravada Boeddhisme. Ons is pelgrims, as een lotsgemeenskap op weg na, en hopelik verlig terug van, ’n laaste, stil horison, met die moontlikheid van ’n lewe tot voordeel van alle lewe.
Confrontation deur Kirsty Steinberg: ’n lesersindruk (Deel 1)
2023-08-23"Die verteller neem die leser op ’n sensitiewe wyse op ’n reis van intense belewing om empatie te kry met die pynlike emosionele ervarings van hierdie verskynsel van genderdisforie."
ChatGPT: Friend and foe in the geography subject didactics classroom? Implications for practice
2023-08-23"Almost immediately, reports showed that the chatbot’s answers were good enough to pass a variety of postgraduate examinations, with the result that lecturers were worried that the chatbot could have a negative impact on academic integrity."
ChatGPT: Vriend en vyand in die Geografie-vakdidaktiek-klaskamer? Implikasies vir die praktyk
2023-08-23"Alhoewel die groei buitengewoon is, het ChatGPT se kuberbrein die aandag van akademici wêreldwyd getrek omdat dit geleenthede vir akademiese oneerlikheid kan skep."
Omkoopbaarheid en ons demokrasie, ’n lesersindruk van Our poisoned land deur Jacques Pauw
2023-08-23"Hoe koalisies in die nasionale lekgotla gaan uitspeel in die toekoms, is ’n saak waaroor ’n mens nog maar slegs kan bespiegel op die stadium, maar indien die munisipaliteite enige aanduiding is, dan moet ons onsself dalk gereedmaak vir onstuimige vaarwaters."
Oor blou melkskommels en zombies: Izak gesels met René van Zyl
2023-08-23"Ek moet byvoeg, my eie dogters het op skool altyd sulke interessante aksie-avontuurverhale van oorsese skrywers gelees. Dit het my frustreer dat hulle nie Afrikaans wil lees nie. Dit het half ’n missie van my geword om iets te skryf wat selfs hulle, met hul kreatiewe verbeelding, sou wou lees. Iets anders."
Die kopskuif om onderwys se toekoms te verseker
2023-08-23"Daar bestaan ’n dringende behoefte aan vernuwing wat betref nuwe onderwysmetodes en oplossings om onderwys se toekoms te verseker.’n Groep deskundiges en opvoeders het verlede Donderdagaand tydens ’n gesprek wat deur die Vriende van Afrikaans (VVA) en die Afrikaanse Onderwysnetwerk aangebied is, besin oor moontlike kopskuiwe wat nodig is om die noodsaaklike vernuwing binne die onderwysstelsel ’n werklikheid te maak."
New from Umuzi: Mirage by David Ralph Viviers
2023-08-23A century-old trunk has been dug up near the railway village of Sterfontein. Inside is the lost journal of Victorian author Elizabeth Tenant – and what appear to be the remains of a child. Michael, a university student recovering from a broken heart, is intrigued by what the journal describes: a scarlet curtain billowing above the desert, covering the entrance to another world. But things become even stranger when a line in the journal seems to be connected to Michael and his cosmologist mother, written a hundred years before their time.
New from Umuzi: Bridge by Lauren Beukes
2023-08-23Page-turning and ambitious, Bridge is a dazzlingly inventive speculative thriller with an unforgettable cast of characters, and the work of a novelist at the height of her powers.
Nuut by Tafelberg: Diensplig: Hoekom stotter ons pa’s so? deur Anelia Heese
2023-08-23Anelia Heese hervertel die rou en soms skokkende stories van Suid-Afrikaanse mans wat in die 1970’s en 1980’s verplig is om weermagdiens te doen. In Diensplig praat van dié mans, baie van hulle vir die eerste keer, openhartig oor hul ervaringe.
Nuut by Protea Boekhuis: Dan sien ons mekaar deur James Scott
2023-08-23James Scott is ’n kliniese sielkundige: Hy sien mense en word deur hulle gesien. Die woorde “Dan sien ons mekaar” is die eerste keer geuiter deur die spesialis wat sy kornea-oorplantings behartig het. Dan sien ons mekaar is ’n versameling eg menslike stories oor die lief en leed op James se persoonlike lewensreis. Dit is ’n eerlike blik op hoe terapeut en kliënt mekaar se lewens raak.
Onderwyshulp en leesbegripstrategieë 7: Die maak van afleidings
2023-08-23"Die Covid-pandemie, twee jaar se min skoolkontak waar van die leerlinge tot 65% skooldae misgeloop het, en negatiewe sosio-ekonomiese toestande het hul tol geëis."
The search for a middle course in the fight against wildlife crime: a look at existing regulatory measures and the integration of additional solutions
2023-08-23"Although the true nature and extent of wildlife crime is unknown, various species fall victim to wildlife crime and some species are even pushed to the brink of extinction as a result of it."
Programma Festival voor het Afrikaans 2023 bekend
2023-08-23Het Festival voor het Afrikaans is een tweejaarlijks festival dat als doel heeft het Nederlandse en Vlaamse publiek te laten kennismaken met de rijkdom van de Afrikaanstalige cultuur. Deelnemers zijn onder meer Antjie Krog, Stef Bos, Adriaan van Dis, Amanda Strydom, Ronelda Kamfer, Babs Gons, Frazer Barry, Dean Balie, Marlo Minnaar en de Klimaatdichters | 24–26 november, theater De Regentes, Den Haag
Persverklaring: ’n Gospelkonsert | Press release: A gospel concert
2023-08-23Vang gees by Taalmonument met ’n spirituele sangfees. | Catch the spirit at Taalmonument with festival of sacred songs.
Die soektog na ’n middeweg in die bekamping van wildmisdaad: ’n blik op bestaande reguleringsmaatreëls en die integrasie van aanvullende oplossings
2023-08-23"Wildmisdaad word allerweë beskou as een van die oorsake van biodiversiteitsverlies, en juis daarom verleen internasionale en nasionale beleidmakers voorrang aan dié kwessie op omgewingsagendas."
Pasverskyn: Leë blikkies vol liefde, ’n kortverhaalbundel saamgestel deur Fiona van Kerwel
2023-08-23’n Splinternuwe bundel met kortverhale vir leerders in graad 7 tot 9! Onder andere is daar werk van Jeremy Veary, Jan van Tonder, Carina Stander, Diana Ferrus, EKM Dido, Derick van der Walt, Elrien Scheepers en Allison Matroos opgeneem. Die aanslag is perfek vir klasgebruik met woordelyste, ’n kort opsomming van elke verhaal en biografie van die skrywer, asook vrae en aktiwiteite.
Op soek na Paul Celan langs die Boekowina-meridiaan: ’n plek waar mense en boeke gewoon het
2023-08-22"Joodse skrywers bly glo in Boekowina as ’n spesiale kreatiewe ruimte. Oostenryk-Joodse letterkunde bereik ’n hoogtepunt juis in die tydperk tussen die oorloë. Tot laat in die dertigs verskyn daar nog nuwe digbundels deur Joodse digters in Tsjerniftsi, vol voorbeelde van florerende liriese bydraes in Duits."
