Pasgelaai
Jan Rabie & Marjorie Wallace-Skrywersbeurs 2024: ’n onderhoud met Steward van Wyk
2023-10-19"Daar is absoluut geen voorskrifte of voorkeure oor wie die beurs mag ontvang nie. Die oorwegende faktor is die meriete van die aansoek waarin vernuwende elemente en bydraes tot die Afrikaanse letterkunde deur die beurskomitee opgeweeg word."
Persverklaring: Laai die ATKV-Kinderboektoekennings se reglement en inskrywingsvorm hier af
2023-10-19Inskrywings vir die ATKV-Kinderboektoekennings 2023 sluit op 17 November 2023. Laai die reglement en inskrywingsvorm hier af.
Persverklaring: Gebed vir elke geleentheid by NALN bekendgestel
2023-10-19LUCA en Exclusive Books nooi jou na die bekendstelling van Gebed vir elke geleentheid deur Hennie Maartens. Maretha Maartens sal die gesprek lei.
Die dag toe Guppie sweef: a review | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-19"Die dag toe Guppie sweef is unique children’s theatre that refrains from being didactic. For children who are growing up in an increasingly complicated world, and in a country with fraught tensions, it is essential that we encourage them to ponder solutions rather than prescribing them with answers. And to listen, dream and take a good leap of faith when needed – much like Guppie."
Die stereotipering van vroue
2023-10-19"Dit is inderdaad so dat mens ander nie op rigiede wyse in kassies, kompartemente – noem dit wat jy wil – kan plaas nie. Maar dit is wel die geval dat die narratiewe onderliggend aan menslike gedrag en prototipes in patrone bly uitspeel. Hier volg ’n paar van die vroulike stereotipes."
’n Fotogalery | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-10-18"Die gesprekke wat hier plaasvind, is meer werd as geld, maar van belang is dat die Etienne van Heerden Veldsoirée ’n beduidende bydrae lewer tot Cradock se ekonomie. Talle gastehuise, nie net die veldsoirée se borge nie, baat direk by die fees."
"Something about this left us uneasy": the relationship between "unlaagering" and the colonialesque in recent Afrikaans linguistic and literary discourses
2023-10-18"This historicised view challenges the Unlaagering-Sitkamer grouping’s presupposed originality, and, more importantly, points to their lack of expertise in relation to the broader, complex dynamics of knowledge production and transformation that have preceded their intervention."
"Iets hieroor het ons ongemaklik gestem": die verband tussen "ontlaering" en die kolonialeske in onlangse Afrikaanse taal- en letterkundige diskoerse
2023-10-18"Die Ontlaering-Sitkamer-groepering verteenwoordig – ondanks hulle ideale van vernuwing, epistemiese en sosiale geregtigheid en Afrikaans se bevryding – ’n 'laer' waarin daar 'saamgehurk' word in opstand teen ’n hede en verlede waarvan die groepering in wese ’n oppervlakkige begrip het."
Franklin
2023-10-18Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Nathan Trantraal se dialoog Franklin vertolk Cantona James en Veronique Jephtas die rolle. Melissa Myburgh was in die regisseurstoel.
Kammawaarwêreld deur Estelle Kruger: ’n resensie
2023-10-18Kammawaarwêreld is ’n roman waarby talle lesers aanklank sal vind. Met die einde van die jaar wat nader kruip, is hierdie die ideale roman om tydens die vakansie te lees en te reflekteer oor die lewe en die betekenis daarvan. Want soms wil elke mens dalk net vir ’n wyle van sy of haar eie “storie” ontsnap en die nagmerrie in ’n sprokie omskep."
Tuis, ek’s liefie: A masterpiece in the making | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-18"Tuis, ek’s liefie has all the ingredients of a top-notch comedy piece: a strong text, beautiful set and costumes, a witty and clever directing style and a stellar cast."
21 Voices deur Marthie Momberg en die Palestynse stryd: Wat kan jý doen? | Naledi-dag 2023
2023-10-18"Luister na Marthie Momberg – sy vra die regte vrae, sy bring die boodskap dat ons net moet doen wat ons doen, en dit sal die regte ding wees."
Tuis, ek’s liefie: ’n resensie | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-18"Judy en Johnny is ’n paartjie wat vreeslik gelukkig getroud is. Soos wat mense in die 1950’s gelukkig getroud was. Byna soos in die ou grappie – die een is gelukkig en die ander een is getroud."
Sirkelgang deur Johann Lodewyk Marais: ’n resensie
2023-10-18"Marais het veral as ekodigter bekend geword en in Sirkelgang kom die groter spektrum van die Antroposeen en spesieverse aan bod. Ter bewaring, ter optekening, ten einde insig en begrip te verkry, bou die digter bundel vir bundel aan ’n geheel wat verrys soos ’n argief of ’n diorama teen die horison."
Solank as die lepel in die pappot staan
2023-10-18"Maar dan sal ek skielik op ’n Sondagmôre wakker word met die vreemde verlange in my en die pappot nader trek ..."
Across boundaries: a life in the media in a time of change by Ton Vosloo: a book review
2023-10-17"In 1970, the NP scored a massive victory at the polls, but it was a time that government opposition became weakened and the Progressives gained ground. Was it because the newspapers in the Nasionale Pers were conscientising Afrikaners to start accepting change?"
Busrit in die aand: ’n resensie | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-17"Hierdie produksie het natuurlik my oog gevang weens die titel, maar die feit dat Frank Freeman die kitaar sou optel, was my grootste dryfveer om dit te gaan sien. Dié kêrel mag maar ’n kitaar hanteer."
All my ex-lovers are dead: ’n resensie | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-17"Maria Vos se rou, eerlike interpretasie van ’n teks oor liefde en verlies het gemaak dat jy haar ’n drukkie wou gaan gee aan die einde."
Reckless Daughter: Joni Mitchell: ’n resensie | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-17"Wat is ’n Woordfees sonder die musiekmissionarisse wat ’n ikoon huldig? Kerneels Breytenbach en Danie Marais het ’n besondere kennis van kontemporêre musiek en kan heerlik gesels. Toe bring hulle Desmond Painter aan boord, en siedaar: ’n Wenresep!"
Boesak en die doelbewuste on-onthou | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-17"Meer as Boesak se lewe word só belig, talle helde van wie die name lank nie meer genoem word nie, word vir ’n oomblik weer hardop uitgespreek."
