Pasgelaai
Wederkoms
2023-10-19"dit is dekades later
en ek sien my pa nog soms in drome
maar onvolledig
want tyd is ’n besem wat die onthou
wreed en sonder ophou
wegvee"
Ek het alles prysgegee
2023-10-19"maar die skoonheid
van die lug se blou
van die lente se groen
spook steeds by my"
Vanselfsprekend
2023-10-19"die klein dingetjies
en edelaardige dade
waarvan ons die waarde
so graag onderskat"
Lente in die Noord-Kaap
2023-10-19"As U voete saggies
oor klein-klein grassies loop,
hoor clivia en kalossie,
en kelk ’n aron vlamwit oop."
Die twee laksmanne: Absurd, meesterlik, katarties, kunst | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-19"Die skone absurditeit laat die gehoor toe om die uitdagings van menswees en geestesuitdagings op die karakters te projekteer. Manipulasie, "gaslighting", skuldgevoel en die vermoë om onmenslik op te tree, word kunstig uitgebeeld en laat die gehoor nadink oor die sondes van die mens."
Die Nobelpryswenner vir 2023: Jon Fosse, die stem van die onsêbare
2023-10-19"Die Nobelprys vir letterkunde is sedert 1901 aan 120 wenners toegeken en Fosse het die prys verower vir sy vernuwende bydrae om met veral sy vernuwende dramas en prosa '’n stem te gee aan die onsêbare', soos reeds hier bo vermeld. Heelwat van die karakters in sy werke is buitestanders, en eksistensiële kwessies soos selfdood en waansin kom aan bod. Die onsêbare behels onder meer die diepgang van kreatiwiteit, angst, liefde, skande, verwerping, grasie en genade."
Hans steek die Rubicon oor: A showcase of characters wins over the audience | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-19"Lizz Meiring’s attention to detail, her understanding of comic timing and her emphasis on story above anything else truly shine through. And finally, there is the actor. He must stand on the stage and bring all those aspects together."
Die Moeder: a review | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-19"The set was extremely realistic at the start of the play, but became more chaotic and broken as the play progressed. It paralleled Anna’s own mental decline."
Hou KI ’n bedreiging vir skrywers in? | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023
2023-10-19Die Istanboelse akademikus Imke van Heerden besin oor die toekoms van skeppende skryfwerk, en diep vroeë kompergeskiedenis op om oor hierdie vraagstuk na te dink.
Persverklaring: 2024 kykNET Rapport-Boekpryse
2023-10-19Uitgewers word hartlik uitgenooi om weer boeke voor te lê vir die 2024 kykNET Rapport-Boekpryse.
Jessie, die man en die maan: a review | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-19"Carlo Daniels delivers a highly energised and nuanced performance. His physicality is commanding. It is not an easy piece to act in. There are huge physical demands, a highly packed text, multiple characters to play and a very wide emotional range required."
Graad 6: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
2023-10-19Is jy in graad 6 en dink jy nou al aan die vakansie wanneer jy net kan ontspan? Dink hoe slim sal jy hierdie vakansie klink as jy raai wat die waarskynlikheid is dat van een van jou maats die skoppensboer of koningin van harte sal optel! As hierdie nou veels te moeilik klink, laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt af en berei sommer terselfdertyd voor vir jou eksamen hierdie kwartaal. Daar bestaan ’n groot waarskynlikheid dat jy sommer ’n goeie punt op jou rapport sal behaal.
A midsummer night’s dream: A moment of magic! | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-19"I was reminded of why I really love theatre: not because it is artsy, deep and meaningful, but because it has the unrivalled power to transport us to another world."
Graad 5: Wiskundevraestel en memo, vierde kwartaal
2023-10-19Is jy in graad 5 en is jy nou al baie lus vir die Desembervakansie? Die goeie nuus is dat jy in hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann Langeveldt ’n vraag aantref wat jou oor swem gaan laat nadink. Nog beter nuus is dat jy goeie punte vir jou Wiskunde-eksamen gaan kry as jy hierdie vraestel gebruik om voor te berei. (Die beste nuus is dis regtig ’n kort kwartaal en dis amper vakansie.)
Madibaland @ Bookbedonnerd 2023: an interview with Darryl David
2023-10-19"When we created Book Town Richmond, that Obama phrase, 'the audacity of hope', was uppermost in my mind. Because it was sheer audacity to create a Book Town with not a cent to our names. It was sheer audacity to think that writers and bibliophiles would travel nearly 1 000 kilometres to a book festival. And somehow, here we are. Seventeen years later. Against all odds."
Nuut by Queillerie: Hans kry troukoors deur Rudie van Rensburg
2023-10-19Hans het geen begeerte om ná soveel jare alleen weer vrou te vat nie. Maar alles verander toe ’n nuwe inwoner, Liefiediefie, in Huis Madeliefie land. Met haar Marilyn Monroe-gesiggie en Jane Fonda-lyfie veroorsaak sy ’n heidense herrie onder die mans en roer sy iets in Hans se gemoed los.
Nuut by Tafelberg: Derick Hougaard: Die ware storie van die Liefling van Loftus deur Brenden Nel
2023-10-19Op die bloedjong ouderdom van 19 verower Derick Hougaard die Curriebeker vir die Blou Bulle. Maar toe begin die dobbelstene verkeerd val.
Pasverskyn: Soekenjin deur Bibi Slippers
2023-10-19Dit is gedigte oor die soeke na alles: liefde, die self, betekenis en die regte woord, en oor die sublieme en banale dinge wat ons as soekers vind.
Vêr in die wêreld Kittie: A journey through music and stories | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-19"The mix of different types of music (on the radio, by the actors, by the band – with violins, guitars, a blikkitaar and even a mouth whistle) creates contrasts and combinations that immerse the audience in a cultural tapestry."
Laerskool Noord: a review | Toyota US Woordfees 2023
2023-10-19"This is old-fashioned, realistic theatre: a staffroom on the stage and outfits that match the three personality types to a T."
