’n Plekkie in die son?

  • 0

In hierdie aflewering van “Wat kook in die kombuis?” bespiegel Koos Kombuis oor sy rol as resensent na aanleiding van die polemiek oor die skryf van resensies, en hy vertel oor ’n besoek aan die Woordeboek vir die Afrikaanse Taal.

Koos bespreek daarna Wilken Calitz se Swart swaan en gee hoog op oor Clinton V du Plessis se Joernaal. Hy het ook Allen Ginsberg se Howl herlees en verduidelik hoekom dit so ’n belangrike werk is.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top