Pasgelaai

LitNet se Kommadagga-slypskool in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot: ’n onderhoud met Fourie Botha

Naomi Meyer, Fourie Botha Slypskole 2023-08-07

"Skryf is ’n werkwoord. Wanneer ’n mens op ’n fiets klim, word jy ’n fietsryer; stap jy by ’n prokureursfirma in, is jy ’n kliënt. Meld jy by die Paulet Huis aan, kyk die mense daar vir jou soos ’n mens na ’n skrywer kyk en moet jy na jouself as ’n skrywer kyk. Jy het opgedaag om jou job te doen, en soos by enige werker is daar ’n doel voor oë."

Oor ’n skrywer, ’n paar films, ’n televisiereeks en ’n resensent, ook ’n lesersindruk

André Krüger Lesersindrukke 2023-08-07

"Nou, nadat ek die drie boeke vinnig na mekaar afgeransel en die films onthou het, moet ek vanselfsprekend weer The drop kyk. En Child 44. En miskien ook weer die eerste seisoen van The wire."

Is die taxistaking die begin van staakseisoen?

Bettina Wyngaard Rubrieke 2023-08-07

"Wie word die ergste getref deur die protesaksies? Die arm mense wat nie oor hul eie vervoer beskik nie. Die mense wat al klaar aan die onderpunt van die samelewing is, word nou vergruis in die borsstampery tussen die taxibase en die munisipaliteit. Kinders wat ’n opvoeding nodig het om ’n beter lewe te kan lei, kom nie by skole uit nie."

Wie versorg die versorger?

Adam Willemse Menings 2023-08-07

"’n Kollega van my wie se ma ’n jaar gelede oorlede is nadat sy lank siek was met Alzheimers, het vir my gesê dat humor dikwels haar redding was. Soms wil jy jou leeg huil oor wat met jou ma, eggenoot, familielid gebeur. Ander kere kan jy maar net lag."

Speech to the Chamber of Commerce and Industry – Coffee Club | Artscape Women’s Humanity Festival 2023

Marlene le Roux Opinion 2023-08-04

"The overall intention is to promote, celebrate, support and empower women in all spheres, all walks of life, all cultures and capabilities – ultimately, to ensure an equal, balanced society for all, now and in the future."

Persverklaring: ’n heerlike saamkuiergeleentheid met Joan Kruger

LitNet Boeke en skrywers 2023-08-04

Die FAK in die Wes-Kaap nooi jou uit na ’n heerlike saamkuiergeleentheid waartydens Joan Kruger, joernalis, rubriekskrywer en voorheen redaktrise van Sarie, Rooi Rose en Vrouekeur, gesels oor haar navorsing van die aangrypende lewe van Maria du Plessis, née Marie Buisset (1679–1751), Hugenoot en vroedvrou.

Press release: The launch of The fall by Hans Pienaar

LitNet Books and writers 2023-08-04

Travellers, explorers, meanderers ... come to the launch of The fall by Hans Pienaar.

LitNet: Slawerny

LitNet Nuusbrief 2023-08-04

LitNet: Slawerny

Nuut by Human & Rousseau: Van vaders en vlugtelinge deur SJ Naudé

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2023-08-04

Daniël voer ’n trekvoëlbestaan tussen Londen en Kaapstad. Wanneer sy bejaarde pa sterf, bevat dié se testament ’n ongewone klousule: Daniël sal slegs sy deel van die boedel erf indien hy besoek aflê by sy neef Theon, op die ou familieplaas in die Vrystaat.

Graad 9: Wiskundetoets en memo, derde kwartaal

LitNet Notas, toetse en vraestelle 2023-08-04

Toe jy in graad 1 was, het alfabetletters beteken jy is besig om te leer lees. Noudat jy in graad 9 is, besef jy dat die alfabetletters ook deel van algebra is. Laai hierdie gratis oefenvraestel deur Lee-Ann West af en kry jou ABC onder die knie (en kry sommer goeie punte op jou rapport hierdie kwartaal vir Wiskunde daarby).

Living conditions of slaves in the Boland (Western Cape), 1816 to 1834: a reassessment of currently held perspectives based on a new Boland slave database

Hans Friedrich Heese Academic research 2023-08-04

"What follows is an attempt to examine closely the living conditions of slaves in the rural Boland district, taking as a point of departure the well-documented period of 1816 to 1834, and presenting a reassessment of traditionally held perspectives, based on a recently constructed Boland slave database by this author."

Lewensomstandighede van slawe in die Boland (Wes-Kaap), 1816 tot 1834: ’n herevaluering van bestaande beskouings aan die hand van die Boland-slawedatabasis

Hans Friedrich Heese LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-08-04

"Volgens die Afrikanerdenkbeelde was die slawe-eienaars aan die Kaap meer besorg oor die wel en wee van hulle slawe omdat dit tot die eienaar se voordeel sou wees as sy slawe nie weens mishandeling sou dros of sterf nie."

Persverklaring: Hierdie skrywers het die US Woordfeeskortverhaalbundel 2023 gehaal

LitNet Toyota Stellenbosch Woordfees 2023-08-04

Vier-en-twintig verhale is gekies vir publikasie in die nuwe US Woordfeeskortverhaalbundel. Dié kortverhaalbundel, wat sedert 2016 jaarliks gepubliseer word, se titel is altyd dieselfde as die feestema, en vanjaar is dit dus Borrel.

Kleinboer (1956–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2023-08-03

"In my lewe het ek albei wêrelde nodig: die intellektuele Westerse boekewêreld waarin ek grootgeword het en die gemaklike, ontspanne wêreld van swart Yeoville. Ek kan nie sonder een van hulle klaarkom nie. As ek in die een is, verlang ek na die ander."

’n Koalisiewaghond?

Freek Robinson, Erwin Schwella Onderhoude 2023-08-03

Aangesien ’n nasionale koalisieregering moontlik ná die volgende verkiesing sal moet regeer, sal Suid-Afrika moet voorbereidings tref om te verseker dat die huidige chaos nie aanhoudend herhaal sal word nie. Het ons dalk ’n Artikel-9-koalisiewaghond nodig? Indien wel, hoe sou so ’n instansie lyk? Indien nie, watter ander moontlikhede is daar?

Stemme: Teaterprojek gee stemme toe alles stil geword het – én daarna

Maryke Roberts Menings 2023-08-03

"Dis ’n projek van LitNet, in vennootskap met Suidoosterfees, NATi en die ATKV wat ondersteun word deur Het Jan Marais Nasionale Fonds en die LW Hiemstra Trust."

Stemme in 2023 | Tien dialoë

LitNet Stemme | Voices | Amazwi 2023-08-03

Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond.

Die herdenking

Deon Opperman Stemme | Voices | Amazwi 2023-08-03

Vir Stemme, LitNet se dialoogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV, is tien dramaturge genader om kort dialoë te skryf. Twintig akteurs is gevra om daarin te speel en tien regisseurs het elkeen ’n stuk afgerond. In Deon Opperman se dialoog Die herdenking vertolk Armand Aucamp en Hannah Borthwick die rolle. Wessel Pretorius was in die regisseurstoel.

Met my laaste geboorte

Martin Labuschagne Poësie 2023-08-03

"met my laaste geboorte
het my moed my begewe"

Vergiftig

Salomé Borngräber Poësie 2023-08-03

"Vasgevang in jou web
gespin met verbittering
waar liefde spartelend
vergiftig word deur jaloesie"

Top