Pasgelaai

Een oggend in Bonteheuwel

Christo Meyer Poësie 2023-08-03

"iewers klap skote
ek hoor iemand gil
en dan ewe skielik
is alles grafstil"

Dis Hy

CJ Saterdag Poësie 2023-08-03

"Dit is Hy wat seisoene tot
’n einde bring 
Hy wat
huise omskep in ’n
Hemelse atmosfeer."

Nicol Stassen 60, ’n lesersindruk

Izak de Vries Lesersindrukke 2023-08-02

"In die bloemlesing is dit kenners wat vanuit hul eie veld praat oor sy bydraes tot soveel verskillende aspekte van ons land en sy mense. Van die pryse en toekennings wat hom al toegeval het, kom ook ter sprake."

A good thriller: a reader’s impression of Heir to the Fourth Reich by Di Mier

Annalize Marx Hills Books and writers 2023-08-02

"This fast-paced dystopian thriller, written by Di Mier, is fiction – not all events are based on reality. However, it is written in such a clever way, and some facts are so close to reality, that it all seems true."

Persverklaring: Waarom tans ’n gesagskrisis?

LitNet Akademies en skole 2023-08-02

In sy verontrustende essay "Die gesagskrisis" postuleer die filosoof Ad Verbrugge dat die postmoderne mens en die markgerigte owerheid albei poreus geword het en dreig om te verbrokkel.

Nelson Mandela was ’n spesiale mens, maar geen heilige nie

Jason Lloyd Rubrieke 2023-08-02

"Die vraag wat nou, hier kort na die einde van Nelson Mandela-maand, onwillekeurig by my opkom, is of dit nodig sou wees om Madiba se donker kant te onthou. Ons almal het immers ’n skadukant. So, hoekom nie?"

Finding Endurance: Shackleton, my father and a world without end by Darrel Bristow-Bovey: a book review

Mphuthumi Ntabeni Books and writers 2023-08-02

"When the remains of Endurance were found, Knowledge Bhengu was the captain of Agulhas. Bristow-Bovey tells, in a sympathetic way, how a young black boy from rural KZN ended up being a marine captain of note. The book is researched comprehensively, its narrative style topically eclectic and lyrical tonally. The book is a mixture of natural sciences, geography, polar adventures and historical facts that are told in accessible language, in chapters with personal memoirs and other curiosities."

Jean’s Hill: ’n onderhoud met Henry Cloete

Naomi Meyer, Henry Cloete Musiek 2023-08-02

"Die lekker ding van woordloosheid (en taalloosheid, uiteraard) is dat bykans enigiemand in die wêreld aanklank daarby kan vind (indien hulle daarvan hou … ek maak geen beloftes of aannames hieroor nie), so dit is ook ’n interessante nuwe rigting om te verken."

Festival voor het Afrikaans 2023: ’n onderhoud met Stef Bos

Naomi Meyer, Stef Bos Feeste 2023-08-01

"Ek sien daarna uit om met Frazer iets te sing en te skryf. Ek hou van hom en dink ook dat hy ’n brug kan bou na die noorde."

Die wenners van ’n aantal Crito-pryse word aangewys

LitNet, Crito (Kerneels Breytenbach) Boeke en skrywers 2023-08-01

Crito, LitNet se resensent van resensente, het weer ’n aantal wenners aangewys vir lesersindrukke gelewer van Februarie tot Junie 2023. Elke wenner sal R1 500 ontvang.

SteedsDink met LitNet Akademies: Willie Burger (deel 3 van 3)

Willie Burger SteedsDink 2023-08-01

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie derde video van ’n drieluik gesels Willie Burger oor postmodernisme, poststrukturalisme en die werk van Karel Schoeman.

Die wenners van kaartjies na die Theuns Jordaan Tribute-konsert in Kaapstad is ...

LitNet Musiek 2023-08-01

Die volgende persone ontvang elkeen twee staanplekkaartjies na die Theuns Jordaan Tribute-konsert in Kaapstad ...

Barbie – ewe veel verheerliking, verwyt en vermaak

Réney Warrington Film 2023-08-01

"Barbie gun die pop die krediet wat sy toekom, maar spreek ook die skade aan wat sy verrig het. Gerwig vra ook hoe ons verder beweeg: Hoe lyk die nuwe vergestalting van die speelding? Wat word sy in 2023, of 2033, toegelaat?"

Pasverskyn: Deelfontein deur Nicole Jaekel Strauss

LitNet Boeke en skrywers 2023-08-01

In 1900 reis die Britse dokter Oliver Glenville na Deelfontein in die Karoo om by ’n Britse veldhospitaal vir offisiere aan te sluit. Daar beland beseerde Britse soldate én Boerekrygers op sy operasietafel. Klara Grootboom, ’n skoonmaker, rig ’n versoek aan hom wat teen sy beginsels indruis, maar dis asof sy hom in ’n vangnet van haar eie het. Meer as ’n honderd jaar later skep ’n opkomende Kaapse kunstenaar ’n uitstalling uit Deelfontein se gegewens en ontdek ’n onverwagse familieband.

Vonnisbespreking: Mediese nalatigheid – vertraging in oorplasing van pasiënt na geskikte sorg; en of nalatigheid oorsaaklik verband hou met amputasie van pasiënt se been

Magda Slabbert, Melodie Labuschaigne LitNet Akademies (Regte) 2023-08-01

"Die ligging of konteks waar dokter Patel se skade ontstaan het, naamlik Standerton, is ’n plattelandse dorp gekenmerk deur bepaalde tekortkominge wat gesondheidsorg betref, wat ’n direkte invloed gehad het op die reeks gebeure wat gevolg het."

History, nature and general revelation in the Christian-historical thought of Groen van Prinsterer

J.A. Schlebusch Academic research 2023-08-01

"At the heart of Groen’s Christian-historical philosophy therefore lies the belief that true wisdom, justice and morality are exclusively rooted in divine revelation, primarily in the Bible and secondarily in history interpreted in light of this revelation."

Die geskiedenis, natuur en algemene openbaring in die Christelik-historiese denke van Groen van Prinsterer

J.A. Schlebusch LitNet Akademies (Godsdienswetenskappe) 2023-08-01

"Groen van Prinsterer (1801–1876) se Christelik-historiese beskouing is gekenmerk deur ’n tweeledige waardering vir die Godsopenbaring soos dit neerslag vind in die Skrif aan die een kant en in die geskiedenis aan die ander kant."

’n Huldeblyk aan Kelvin Singini, voorheen kelner by Asta in Stellenbosch

Willem de Swyger In memoriam 2023-08-01

"jy was ’n kelner
wat my soms bedien het
’n vreemdeling
uit ’n vreemde land"

Persverklaring: Napier-Ekspedisie

LitNet Boeke en skrywers 2023-07-31

Wilma Stockenström word vanjaar 90. Om hierdie groot figuur in die Afrikaanse letterkunde te gedenk, word ’n feesviering die komende naweek (5 en 6 Augustus) op haar geboortedorp, Napier, gehou.

Persverklaring: Onvergeetlike musikale Karoonag by Klassique

LitNet Musiek 2023-07-31

Een musikale hoogtepunt wat ’n onvergeetlike aand van musiek beloof, is ’n Karoonag met die Suid-Kaap Kinderkoor en vriende (Vrydag 4 Augustus 19:00). Dié multi-bekroonde streekskoor, onder leiding van Jan-Erik Swart, is te sien saam met Suid-Afrikaanse musieklegende Coenie de Villiers en twee soprane van Kaapstad Opera, Brittany Smith en Alida Scheepers

Top