Die laaste kanariegeel notaboek | Etienne van Heerden Veldsoirée 2023

  • 0

“Geheime is gevaarlik,” sê Anchien Troskie vir AJ Opperman in hierdie onderhoud oor haar roman Die laaste kanariegeel notaboek.

Die gesprek het plaasgevind tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée 2023. Opperman vra uit oor die gebruik van kleur, die skryfproses en hoe sy die verskillende tydvakke in die roman nagevors het.

Lees ook:

Die laaste kanariegeel notaboek deur Anchien Troskie: ’n resensie

Skrywersonderhoud: Anchien Troskie oor Somtotaal

Somtotaal deur Anchien Troskie – die somtotaal van ’n lewe uitgebeeld

Veldsoirée-borge/Veldsoirée sponsors

ATKV-Skryfskool

Dagbreek Trust

Die Tuishuise en Victoria Manor

Buffelshoek DiRosie Lodge

Amazwi

NB Uitgewers/NB Publishers

Penguin Random House

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top