Die laaste kanariegeel notaboek deur Anchien Troskie: ’n resensie
“Anchien skram nie weg van moeilike onderwerpe nie. Haar eie lewe getuig van ’n diepgewortelde ken, en sy wéét hoe diep mishandeling op alle vlakke kan sny. Hoe jy daardie ervaringe in jou onderbewussyn kan bêre om jouself te probeer beskerm, maar hoe dinge van die verlede hulle nie vir altyd laat begrawe nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed