AJ Opperman

AJ Opperman is ’n joernalis.

Foto: Felix Dlangamandla

Polemieke: bekgevegte in Afrikaans deur Gabriël Bothma: ’n resensie

AJ Opperman Resensies 2018-08-02

"Ek meen, wie sal sonder nuuskierigheid en sonder gevoel ’n boek oor polemiek en Afrikaans toeslaan wat 'Boetman is die bliksem in', Piekniek by Dingaan en Voëlvry, Daisy de Melker, Joost van der Westhuizen, Bram Fischer, Adam Small en 'beskaafde' apartheid in dieselfde asem noem?"

Per ongeluk deur Lloyd Zandberg: ’n resensie

AJ Opperman Resensies 2017-12-01

"Hy het ’n lekker familiêre trant. Val met die deur in die huis in ’n storie oor die en daai of so en so, asof jy ook die karakter jou lewe lank ken."

Laatoes deur Hennie van Deventer: ’n resensie

AJ Opperman Resensies 2017-11-29

"Van Deventer sit die werk voort wat hy in sy vorige boek, Kroniek van ’n koerantman, begin het. In Laatoes vertel hy van afsterwes, maar ook ontmoetings, nuusgebeure lank gelede en meer onlangs."

Stralerjakkers deur Leon van Nierop: ’n resensie

AJ Opperman Resensies 2017-08-21

"Hier hoor jy die karakters se stemme om ’n heel ander rede. En jy sien hulle nes tevore, hoewel in die geestesoog. Hulle het op lug bestaan, spesifiek op weeksdae vir ’n paar jaar, die radiogolwe vol."

Geknelde land deur FA Venter: ’n resensie

AJ Opperman Resensies 2017-08-14

"[D]it is ’n goeie, sterk verhaal dié, en op die koop toe besonder goed verwoord."

Queen of the Free State deur Jennifer Friedman: ’n resensie

AJ Opperman Resensies 2017-05-31

"Queen of die Free State kon as fiksie net so goed gewerk het, want hier word die kuns van storie-vertel vervolmaak. Soos wat sy ook later in haar lewe ’n loods geword het, is elke hoofstuk ’n ander vlug waarop sy jou neem."

Cullen deur Tod Collins: ’n resensie

AJ Opperman Resensies 2017-05-31

"In ’n mate is dit ’n reisjoernaal, maar dit vertel ook van ’n lewensreis. Een van die bestemmings in hierdie boek is die Lhotse – die vierde hoogste piek in die Himalaja-bergreeks."

Die Chacma-ekspedisie deur Marius Ackermann, ’n resensie

AJ Opperman Resensies 2017-03-03

"Die lees van Die Chacma-ekspedisie laat ’n mens soms wonder of jy vandag se koerant vashou of ’n geskiedenishandboek. Daar is soveel moontlike goed wat jy hierin kan lees."

Boekresensie: Hitler, Verwoerd, Mandela and me deur Marianne Thamm

AJ Opperman Resensies 2016-11-22

"Skryf, dié skryf sy. Sy het ’n woordkeuse aan haar wat die (reeds sterk) storie besonder goed aanvul." 

Top