Pasgelaai
Ons biblioteke: ’n onderhoud met Ashley Lewis
2024-09-09"Hierdie inisiatief is wêreldwyd gepubliseer omdat dit 60 kinders per dag na die biblioteek gelok het. Dit het vir ons die geleentheid gegee om kinders van die straat af te kry en ook vir hulle te leer lees. Deur die aanbied van hierdie program het Delft Biblioteek die Wes-Kaapse Kuns- en Kultuurtoekenning in 2022 gewen, asook die tweede plek in die Stad Kaapstad se toekennings, en het vanjaar internasionale erkenning by IFLA (International Federation of Library Association) ontvang." Hierdie onderhoud met Ashley Lewis is die sewende aflewering oor ons biblioteke.
Seen elsewhere: Shape of a woman
2024-09-09"It is adorned with jewels
Like beads of sweat
On the skin of an athlete lifting weights that are heavier
Than the men who say she does not belong in the gym"
Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Hoe het dit skielik laat geword? – 'n onderhoud
2024-09-09Olga Leonard praat met Naomi Meyer oor die woordkunsproduksie, Hoe het dit skielik laat geword? by die Toyota Stellenbosch Woordfees vanjaar: "Die temas wat voorkom in Olga Kirsch se werk is vandag nog relevant. Sy skryf breed oor geloof, liefde en om ’n buitestander te wees."
Bekendstelling van ATKV-toneel se nasionale Simbiose-finaal: toekomstige toneelsterre skitter binnekort
2024-09-09"Die Moederstad het verlede week haar beste voetjie voorgesit met ’n wolklose sonsondergang en nag behang met sterre toe die program van die ATKV-toneel se nasionale Simbiose-finaal by Rooftop on Bree bekendgestel is. Die nasionale Simbiose-finaal vind van 23 tot 28 September in die Kunstekaap plaas, en daarna is die nasionale wenproduksie by die Toyota Stellenbosch Woordfees te sien."
Persverklaring: Diana Ferrus-prys
2024-09-06Vanjaar is daar ’n splinternuwe poësieprys op straat. En dis vir jou. Om jou stem dik te maak in jou ma se Afrikaans, jóú Afrikaans, jóú dialek en streekstaal. Die taal waarmee jy grootgeword het met sy djy en djou, die klik van die Nama en Khoi, die sabela, die opperste en die nuutgeskepte.
Press release: McGregor whisky weekend returns for its 3rd year – a celebration of exceptional whiskies in a quaint, charming setting.
2024-09-06The McGregor whisky weekend is open to whisky lovers of all levels, from seasoned connoisseurs to those simply curious to learn more.
Persverklaring: Shakira se nuwe enkelsnit kom by jou spook
2024-09-06Shakira het die musiekbedryf verras met haar eerste enkelsnit, "Disco", en lekker opslae gemaak. Nou bederf Shakira ons met ’n splinternuwe enkelsnit, "Spook"! Luister die enkelsnit hier.
Press release: Endler concert series – Stellenbosch University Symphony Orchestra conducted by Leon Bosch
2024-09-06Music enthusiasts in the Western Cape are in for a remarkable experience as the internationally acclaimed double bassist and conductor, Leon Bosch, takes the podium in Stellenbosch on Friday, 6 September 2024.
Trial and error: Gehoorjurie beslis hier oor jong meisie se lot
2024-09-06"Met die verloop van die hofsaak, 75 minute, ontgin die verdediging en die aanklaer die rou emosies van die betrokkenes, wat die jurie (die klein gehoor) uitdaag om hul eie vooroordele en oortuigings te konfronteer."
Nuut by Best Books: Meerkatreeks: Tumi beplan ’n reis na haar oupa deur Mart Meij en Beatrix de Villiers
2024-09-05Die Meerkatreeks bevat opwindende en kontemporêre stories vir Afrikaans Huistaal in die Grondslagfase. Hierdie klasleesboek is so saamgestel dat al die leerders in die klas saam kan lees, begelei deur die opvoeder. Die reeks bied ook ’n volledige handleiding aan die opvoeder oor die soorte lees, hoe om ’n leesles aan te bied, leesspeletjies en taal- en praataktiwiteite.
Nuut by Best Books: Meerkatreeks: Mien Muis se huis en ander stories deur Mart Meij en Beatrix de Villiers
2024-09-05Die Meerkatreeks bevat opwindende en kontemporêre stories vir Afrikaans Huistaal in die Grondslagfase. Hierdie klasleesboek is so saamgestel dat al die leerders in die klas saam kan lees, begelei deur die opvoeder. Die reeks bied ook ’n volledige handleiding aan die opvoeder oor die soorte lees, hoe om ’n leesles aan te bied, leesspeletjies en taal- en praataktiwiteite.
Nuut by Best Books: Meerkatreeks: Hoe Skilpad sy dop gekry het deur Mart Meij en Beatrix de Villiers
2024-09-05Die Meerkatreeks bevat opwindende en kontemporêre stories vir Afrikaans Huistaal in die Grondslagfase. Hierdie klasleesboek is so saamgestel dat al die leerders in die klas saam kan lees, begelei deur die opvoeder. Die reeks bied ook ’n volledige handleiding aan die opvoeder oor die soorte lees, hoe om ’n leesles aan te bied, leesspeletjies en taal- en praataktiwiteite.
New from Penguin: Whisper of death by David Lambkin
2024-09-05Paul Morgan, a washed-up novelist, is wasting his life away in Zanzibar. But his luck changes when he meets Angelika, a young orphan girl, and her guardian, a retired British spy … Sandollar, the ex-spy, tells Morgan the story of his deadly World War Two spy career, complete with Nazi gold and assassinations. He then sets Morgan off on the trail of the psychopathic British spymaster who betrayed him.
Nuut by Human & Rousseau: Harry Potter en die orde van die feniks deur JK Rowling, vertaal deur Janie Oosthuysen
2024-09-05Donker tye het aangebreek op Hogwarts. Ná die Dementors se aanval op sy neef Dudley, besef Harry Potter dat niks Voldemort sal stuit om hom te vind nie. Al is daar diegene wat die Donker Heer se terugkeer ontken, is Harry nie alleen nie: ’n Geheime orde vergader by Grimmauldplein om teen die Donker Magte te veg. Harry moet professor Snape toelaat om hom te leer hoe om homself te beskerm teen Voldemort se wrede aanvalle op sy gedagtes. Maar hulle word sterker en Harry se tyd raak min ...
Nuut by Human & Rousseau: Foto’s en fairy lights deur An-Mari do Carmo
2024-09-05Elzandri, ’n holderstebolder plaaskind uit ’n groot, hegte familie, het ses maande om aan haar pa te bewys sy kan haar eie toekomsbesluite neem voor hy haar dwing om ná matriek universiteit toe te gaan. Wanneer haar oudste niggie verloof raak en Elzandri vra om die troufoto’s te neem, is dit die perfekte geleentheid om haar geliefde stokperdjie in ’n besigheid te omskep. Daar’s net een probleem: sy moet die knorrige buurseun vra om haar te help.
Nuut by Tafelberg: Nina-omnibus: Die awesome speurklub deur Elizbè Van der Colff en Chris Venter
2024-09-05Die omnibus bevat drie avonture waarin beste vriendinne Nina en Jessie die misterieuse swart-en-rooi pet inspan om hulle met speurwerk te help. Waar kom die kopluise vandaan waarmee almal in Laerskool Tierkop skielik sukkel? Hoekom is die koeldrankfabriek so gretig om hulle nuwe energiedrankie aan die skool te skenk? En sal die slim mense by die Eksotiese Eksperimente Ekspo uiteindelik Nina se vrae oor die pet se spesiale kragte kan opklaar?
Washing by hand: a brief look at Cape laundry since the 17th century
2024-09-05"Reading about this aspect of Cape history formed part of the inspiration for a recent short story of mine, a work of flash fiction, which is about a young woman and her grandmother, and their different approaches to doing laundry, particularly their underwear. While ostensibly about panties (as the story is titled), it is also about our country’s long and difficult history, about ourselves and about memory."
Heks deur Dibi Breytenbach: ’n resensie
2024-09-05"Sien Heks dan as ’n lekkerleesboek met ’n kragtige kinkel; ’n moderne fabel waar die boodskap en die boodskapper van belang is, maar wat veel dieper strek as wie die hardste en aanhoudendste kan skree."
Persverklaring: MultiChoice-groep se kragtige plaaslike inhoud oes die meeste Safta-benoemings in
2024-09-05Die MultiChoice-groep se uitmuntende plaaslike inhoud het oor verskeie kanale en platforms heen erkenning gekry deur 176 benoemings vir die South African Film and Television Awards (Saftas). Die groot aantal benoemings getuig van die groep se volgehoue finansiële, opvoedkundige en praktiese belegging in die vertel van ons eie Afrika-verhale.
