Pasgelaai
Ons het groot verloor, Anastasia
2024-08-30"Sien, Anastasia het net daardie manier gehad om mens te laat glo dat niks onmoontlik is nie, dat ons vir niemand hoef terug te staan nie, dat die wêreld ooplê vir ons."
Ek was nog nooit in Belhar nie
2024-08-30"’n Paar maande gelede het Rachelle Greef, wat by die Rondebosch Lees- en Studiekring oor Phoebe kom praat het, ’n uitnodiging namens die Belhar Boekklub aan ons gerig om tog hulle byeenkomste by te woon."
Anastasia, omdat jy geglo het ek kon
2024-08-30"By jou het ek geleer baklei vir my taal, my reg op bestaan, my vrouwees en my bruinwees. Jy wat dit tot diep binne ons deurboor het dat ons bruin mense staan vir niemand terug nie en ons kou aan g’n agterspeen nie. Ons claim ons space."
Die confidence van ’n witkind
2024-08-29"Sedert ek jou ontmoet het, was jy vir my ’n juffrou en nie ’n doktor nie. Die tipe juffrou oor wie kleuterkinders huil as hulle na ’n volgende graad oorgaan. Dis presies hoe ek nou voel en waar ek my bevind."
Stacey, die gange is nou stil
2024-08-29"En dis net daai vir my – ek wil nie net ’n gewone dosent wees nie. Ek wil, net soos Stacey, ’n dosent wees wat vir ons mense en studente omsien en hulle opbou, en ’n 'way' maak sodat hulle kan presteer in die lewe."
Momente met Braam de Vries
2024-08-29"Ons hier in Nijmegen gedenk dankbaar en vol ontroering ’n dierbare vriend, ’n 'friend of friends' wat van mense gehou het en ook goed was vir mense wat hy nie geken het nie."
Die program van die Etienne van Heerden Veldsoirée 2024 en die eerste voordragte van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad
2024-08-29Liefhebbers van die Afrikaanse letterkunde sou hulle op Vrydag 20 September in Cradock wou bevind. Die Etienne van Heerden Veldsoirée begin daar om 10:45. Nathan Trantraal sal, as deel van die Veldsoirée, net na 11:00 die eerste voordrag van die LitNet25 Afrikaanse Skrywersberaad lewer. En om 09:00 begin die ATKV-Skryfskool.
Hoe Juffrou se woorde my lewe gered het: "Djy doenit’ie vi my nie, Troubles."
2024-08-29"Nog voor ek kon sê 'Juffrou ...', druk sy die foon in my oor neer. Dis Juffrou. My Afrikaans-dosent. Anastasia de Vries, Anna of Stacey vir ander, maar vir my was sy altyd Juffrou. Sy vat nie nonsens nie. Ek het so pas haar kwartaaltoets misgeloop ..."
Hervorming van die tronkstelsel: Is dit moontlik?
2024-08-29Pieter Groenewald, die minister van korrektiewe dienste, skets vir Freek Robinson ’n breër perspektief.
Ek en jy bestaan nie: ’n onderhoud met Danie Marais
2024-08-29"Namate die bundel begin vorm aanneem het, het ek besef hierdie woorde omvat op verskeie maniere wat my bedruk, bedroef en bekommer rondom al die sosiopolitieke kwessies wat ek hier bo genoem het en hoe dit ons persoonlike verhoudinge beduiwel."
Midlands Literary Festival 2024: an interview with Darryl David
2024-08-29"What makes this festival so special is how the community have come out and supported us."
Pluk vir my die sterre
2024-08-29"keer tog dat die son met dagbreek sy aangesig wys
laat hy net eerder bly waar hy is"
Kinderjare-blues
2024-08-29"waar ek kon sit en kyk
hoe my ma stywe pap uit warm water en mieliemeel optower"
Abraham H de Vries (1937–2024)
2024-08-28"Die Afrikaanse letterkunde is die lewenskragtigste affêre wat ek ken. Daar verskyn soveel boeke, soveel goeies, ek raak net hier en daar grond."
In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé: ’n lesersindruk
2024-08-28"Ten slotte kan die boek aanbeveel word vir almal wat ernstig oor lees is, hoewel dit geensins ontspannend of maklik is nie. Dit verskaf ’n handvatsel wat vir die leser verrykende ervarings kan bied ten spyte daarvan dat daar nie met alle redevoering saamgestem hoef te word nie."
In die rede geval deur Charl-Pierre Naudé: mites en foute oor miteteoriewerking
2024-08-28"Hoe dit ook al sy, hopelik toon al die bostaande aan dat dit denke aan bande lê om allerhande eise aan resensies te stel."
