In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
In hierdie video gesels Christa van Staden oor die belang van navorsing in Afrikaans, leernetwerke, die lewe van ’n navorser en kritiese denke en ChatGPT.
Kyk ook:
Kollig op akademikus Christa van Staden: Onderrig, tegnologie en netwerke
Lees ook in LitNet Akademies:
’n Proaktiewe strategie om plagiaat met behulp van ChatGPT-3.5 te bekamp – ’n verkennende ondersoek