Kollig op akademikus Christa van Staden: Onderrig, tegnologie en netwerke

  • 0

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.

In hierdie video gesels Christa van Staden oor onder meer haar belangstelling in praktykgerigte navorsing, die gebruik van tegnologie om leer te bevorder en sosiale-netwerk-analise.

Kyk ook:

SteedsDink met LitNet Akademies: Christa van Staden oor haar akademiese navorsing

Lees ook in LitNet Akademies:

Bruikbaarheid van ChatGPT-4V(ision) om lugfoto’s te ontleed, dryfvere wat opneem kan bevorder en implikasies vir Geografie-klaskamers

’n Proaktiewe strategie om plagiaat met behulp van ChatGPT-3.5 te bekamp – ’n verkennende ondersoek

Telegram, Signal of WhatsApp? Keuse van ’n geskikte toep om mobiele leeromgewings vir Suid-Afrikaanse hoëronderwyskontekste te skep

Die ontleding van sosiogramme om die impak van koöperatiewe basisgroepe op positiewe interafhanklikheid in klasverband te ondersoek

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top