Pasgelaai

My briewe wat nooit gestuur is nie

Johan van der Merwe Poësie 2024-09-05

"om in eenvoud
verby te hou
om nederig van gees
te wees
sodat ons pad oop is"

Pa

Fanie de Villiers Poësie 2024-09-05

"wanneer alles verdor
suig lugwortels lewe uit dun lug
gooi ’n koeltepoel van
skuiling"

Droogte

Marie Greyvenstein Poësie 2024-09-05

"Waar ’n pragtige land
verdor en in stof verstik.
Daar bid ’n volk verslae:
'Heer, laat U water ons verkwik!'"

Die boom

Drienie Joubert Kelly Poësie 2024-09-05

"in my skadu skuil geen vrese meer nie
want my wortels is diep in U heerlikheid gepen"

Lisensie

Anne-Marie Bartie Poësie 2024-09-05

"in my aansoek
vir ’n lisensie
om myself
in die vreemde tong
uit te druk"

Persverklaring: Kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapport-resensiepryse bekend

LitNet Boeke en skrywers 2024-09-05

Die kortlyste vir dié pryse, waarmee erkenning gegee word aan uitnemende Afrikaanse resensies wat in 2023 verskyn het, is pas bekend gemaak. Nagenoeg 100 resensies wat op ’n verskeidenheid platforms verskyn het, is vanjaar ingeskryf.

Vlug ET640

Zalman Davis Menings 2024-09-04

"Dis net ná 8 die oggend en ek stap op vlug ET640, in ’n Boeing 787-8, onderweg na Addis Abeba vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe ..."

Kode bruin! Die goorste week ooit!-kinderboekreeks: ’n jonglesersindruk

Liam Lang Kinderboeke 2024-09-04

"Justin het skaars MAANDAG oorleef en toe is dit DINSDAG, en sy kat is steeds weg – waarskynlik deur aliens ontvoer! WOENSDAG was woes saam met sy ongelooflik irriterende aartsvyand! Maar ek wil nie nou alles vertel nie; jy moet self die reeks lees!"

Hoekom is mans bang? In gesprek met Dibi Breytenbach oor Heks

Izak de Vries, Dibi Breytenbach Skrywersonderhoude 2024-09-04

"Se dinges. As ’n mens heksdom bereik, sien jy dit vir wat dit is. Dalk het ek te veel Foucault gelees – dat diegene met mag diskoerse tot hulle eie voordeel skep, terwyl hulle hulle intensies verskuil. Soewereine magsmisbruik op die kleinste skaal."

Invitation: Art auction to raise funds for the building of the first Wêreld artist retreat

LitNet Lifestyle and entertainment 2024-09-04

Wêreld is hosting a series of art auctions, in partnership with Karen Zoid, to raise funds for the building of the first artist retreat space in the Piketberg mountains. The next Wêreld art auction will be an online as well as in-person launch event on 6 September at Kleinevalleij Estate in the Cape Winelands. Artworks by more than 70 artists, including Willem Boshoff, Pierneef, Lionel Smit, Maaike Bakker, Gordon Froud, Nina Torr, Johan Thom, Lien Botha and many more will be on display.

Heil die Leser! ’n Oorsig van wetenskapkommunikasie

Nini Bennett-Moll Boekrubrieke 2024-09-04

"Daarmee skep die skrywer ’n sprokieswêreld vir die nuuskierige leser, vir diegene wat belangstel in wetenskaplike natuurverskynsels. Hierdie verbeeldingsreise kom in verskillende gedaantes voor. Daar is byvoorbeeld karakters uit die mitologie en volksverhale; uit wetenskaplegendes; uit fabels, en selfs spookstories."

Why we kill: ’n onderhoud met Karl Kemp

Izak de Vries, Karl Kemp Skrywersonderhoude 2024-09-04

"Ek wou nie predikant speel in die boek en vir almal vertel hoe moreel afkeurbaar vigilantisme is nie. Dis nie die doel met die titel nie, om vinger te wys nie. Dit sou vreeslik saai wees."

Hoe sien die sitrusbedryf tans daar uit?

Freek Robinson, Boet Mouton Rubrieke 2024-09-04

Die sitrusbedryf het die afgelope tyd voor baie uitdagings, soos infrastruktuurprobleme by hawens, vloede, onstabiele kragtoevoer en die COVID-19-pandemie, te staan gekom. Freek Robinson gesels met Boet Mouton, raadsvoorsitter van Summer Citrus.

Groot afwagting: name van deelnemers aan die Kommadagga-slypskool binnekort bekend

Izak de Vries Boeke en skrywers 2024-09-04

"Daar heers groot afwagting oor wie die suksesvolle aansoekers gaan wees vir LitNet se Kommadagga-slypskool in samewerking met die Jakes Gerwel Stigting en Huisgenoot."

Onrus op Steynshoop deur Ingrid Winterbach: ’n resensie

Willie Burger Resensies 2024-09-04

"Soos met die meeste groot kunswerke is dit eerder ’n gewaarwording dat jy in die omgewing van iets groots is wat veel meer as ’n verwoordbare insig is. Jy maak die boek toe met die wete dat jy iets belangriks belééf het, iets baie betekenisvol wat moeilik verduidelik kan word."

Fresh off the press: Nomad heart by Ian Roberts

LitNet Books and writers 2024-09-04

Actor and musician Ian Roberts is something of a South African icon, renowned for his roles as the rugged Boer fighter Sloet Steenkamp in the TV series Arende and as Boet in the immortal and immensely popular Castrol advertisements. In this book he looks back on his long and illustrious career in which he became known for having a flair for languages and acting from the gut.

LitNet-insetsel op Radio 786 se Barakat-program: ’n onderhoud met Herschelle Benjamin

Menán van Heerden, Fatima Allie, Robyn van de Rhede, Herschelle Benjamin, René Arendse Onderhoude 2024-09-04

In hierdie maandelikse LitNet-insetsel op Radio 786 gesels Robyn van de Rhede en Menán van Heerden met Herschelle Benjamin (publisiteit-spesialis: kykNET-kanale).

Die onsigbare: ’n onderhoud met PJO Jonker

Trisa Hugo, PJO Jonker Skrywersonderhoude 2024-09-04

"Die onsigbare is so goed soos ’n ware verhaal vir my. Daar is nie navorsing wat hierin gegaan het nie, liewer belewing en inlewing. Ek weet hoe ruik skaapwol, hoe dit voel as ’n skaap jou kaal voet raaktrap. Feite is terloops. Ek weet in elk geval nie meer wat is waar en wat is verbeelde werklikheid nie."

Johann Kinghorn: ’n huldeblyk

Bernard Lategan, Murray Hofmeyr, Christiaan Maasdorp Menings 2024-09-04

"Johann Kinghorn was ’n onafhanklike denker, ’n onkonvensionele akademikus en ’n ontdekkingsreisiger wat onvermoeid en met nuuskierigheid idees, landskappe en nuwe moontlikhede verken het. As dosent, vriend en mentor het hy die lewens van talle studente ingrypend en blywend beïnvloed." Drie kollegas bring hulde aan ’n buitengewone leermeester en gids.

Jaco Jacobs (1980–)

Erika Terblanche ATKV|LitNet-Skrywersalbum 2024-09-04

"As skrywer probeer ek nie te ver vooruit kyk nie – ek doen bloot my bes om boeke te skryf wat jong lesers hopelik sal oortuig dat dit die moeite werd is om in Afrikaans te lees." Lees oor Jaco Jacobs se lewe en werk.

Top