Pasgelaai

Nuut by Naledi: sel ses deur Stefaans Coetzee

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-09-12

Ná drie en twintig jaar in die tronk staan Roux Steyn die kans om op parool vrygelaat te word, maar daarvoor moet hy een jaar sonder geweld skoon loop. Vir iemand soos Steyn is dit egter onmoontlik; hy het die Anger Management kursus alreeds drie maal gefaal. Buitendien is hy ’n bendeleier en dwelmsmous. En hy het ’n magdom vyande wat nie kan wag om ’n mes in sy niere te plant nie.

New from Karavan Press: In other stories edited by Kerry Hammerton

LitNet Op die redakteur se lessenaar 2024-09-12

The themes in this flash anthology range from grief to hope; from love to unrequired love, divorce and murder (in a few different forms); from personal sacrifice to personal reflection. The stories vary from a fable to science fiction, and include a flashback to 1994 and South Africa’s first democratic election, fires, swimming in the sea, supernatural beings, the horrors of institutionalised elderly care and much more.

Regering van Nasionale Eenheid se toekoms in gedrang oor Bela-wet

Jean Oosthuizen Menings 2024-09-12

"Steenhuisen sê tydens die onderhandelinge het die DA dit duidelik gemaak dat die Bela-wetsontwerp in sy huidige vorm vir die DA onaanvaarbaar is, want dit het onder meer grondwetlike implikasies vir die reg op moedertaalonderrig. Die DA het Ramaphosa versoek om die wetsontwerp na die parlement terug te stuur om sekere wysigings aan te bring om dit volgens hulle in ooreenstemming met die Grondwet te bring."

Kyk hoe ver het ons gekom: PEN Afrikaans en LitNet se kortverhaalkompetisie

PEN Afrikaans Fiksiekompetisies 2024-09-12

Die prysgeld beloop R10 000 vir die eerste-, R5 000 vir die tweede- en R2 500 vir die derdeplekwenner.

Skermgreep: kykNET Silwerskermfees 2024 – ’n blik op die pas afgelope fees

Leon van Nierop kykNET Portaal 2024-09-12

"Tevore is versigtig met die nuwe vryheid omgegaan. Maar vanjaar het daar ’n uitbundigheid en manhaftigheid (vrouhartigheid!) geheers waar die meeste produkte stylvol en verantwoordelik afgerond is, maar altyd gedissiplineerd met respek vir die filmmedium."

’n Tjoppie vir die pot

Linza de Jager Fiksiekompetisies 2024-09-12

"’n Tjoppie vir die pot" is voorgelê om Afrikaans te vier onder die tema "Kyk hoe ver het ons gekom". Dié inisiatief van PEN Afrikaans word ondersteun deur LitNet en moontlik gemaak deur Kruger Internasionaal Bate- & Welvaartbestuur.

Die aarde sak

Melt Botes Poësie 2024-09-12

"die grond is bros
gee mee
gee (altyd)
mee"

Flaffie en Stink sokkies deur Jaco Jacobs: ’n gesamentlike resensie

Loraine van der Westhuizen Kinderboeke 2024-09-12

"Om te lees vir plesier en terselfdertyd jou arsenaal aan te vul om sekere struikelblokke en kwessies aan te pak, is ’n bonus – veral vir ontwikkelende lesers, maar eintlik vir almal in die gemeenskap. Die wêreld sal beslis ’n beter plek wees as álmal (meer) kinder- en jeugliteratuur lees."

Obskuur

Loretta Szikra Poësie 2024-09-12

"Dit klink na ’n ding
wat ’n dwaas aanvang"

Afrikaans se infrastruktuur: aanbou of afbreek?

Wannie Carstens Seminare en essays 2024-09-12

"Afrikaans se wetenskaplike funksie is ongelukkig onder druk. Ek pleit daarom vir die totstandkoming van ’n Sentrum vir die Studie van Afrikaans waar aktiwiteite rondom Afrikaanse wetenskaplike inisiatiewe gekoördineer kan word." Lees Wannie Carstens se volledige toespraak met die ontvangs van die Jan H Marais-prys op 11 September 2024.

Eerste regstreekse debat tussen Trump en Harris

Theo Venter Menings 2024-09-12

"In die 90-minute-debat het Trump meer as 43 minute opgeneem, terwyl Harris net 37 minute gebruik het. Trump was egter swak voorberei en het waarskynlik gehoop dat sy afbrekende verwysings na Harris, en om haar waardigheid, identiteit en selfvertroue af te kraak, haar sou ontsenu. Dit het egter nie gebeur nie en die teendeel het ontvou."

So help ons persone met demensie: ’n kerklike perspektief

Michiel van der Merwe Menings 2024-09-12

"Vind uit waaraan die persoon gewoond was, aangesien langtermyngeheue die blywende faktor is. Voorbeelde wat troos kan bring vir die regte persoon, is nagmaalbediening, gebed, meditasie, geestelike liedere en Bybellees. Pas aan by die persoon se behoeftes."

SA Skoleseminaar: Besnoeiing van onderwysbefondsing

Alta Engelbrecht SA Skoleseminaar | Schools Seminar 2024-09-12

"Onderwysers is die waarborg dat die volgende geslag opgevoed sal wees. Goeie (en genoeg) onderwysers is die enigste verweer teen die moontlike verval van die samelewing."

Pasverskyn: Bloedbroers deur Deon Lamprecht

LitNet Boeke en skrywers 2024-09-12

Gedurende Operasie Sceptic het tweede luitenant Paul Louw sy peleton in vier Ratels na die slagveld by die doelwit Smokeshell gelei. In die chaos wat daardie dag gevolg het, is 12 dienspligtiges in sy peleton van 44 noodlottig gewond en hy is self ook beseer. In Bloedbroers vertel van die oorlewendes van hul ervarings tydens die geveg. Dit werp ook lig op wat met soldate gebeur nadat die laaste skote afgevuur is en volg die veterane toe hulle vier dekades ná die operasie vir die eerste keer na die slagveld teruggekeer het.

The show must go on

Mark Seal New writing 2024-09-12

"The makeshift stage is artfully suited to both the tricks of high office and the gambols of farce, often indistinguishably."

Reisspore

Zebulon Kochk Poësie 2024-09-12

"O, ek probeer bloed 
uit ’n klip tap 
jy’s net ’n skildery
bo my kaggelrak."

Horlosmint

Fanie de Villiers Poësie 2024-09-12

"rôisterklip en duwweltjies
voetbrand innie sand"

Genadegebed

Drienie Joubert Kelly Poësie 2024-09-12

"op die plaashuis se stoep sit ’n dankbare boer
in sy gebed lê genade, en langs hom staan sy roer..."

In conversation with Eloghosa Osunde about Vagabonds!

Mphuthumi Ntabeni, Eloghosa Osunde Books and writers 2024-09-12

Mphuthumi Ntabeni read Vagabonds! by Eloghosa Osunde and interviewed them about the novel while attending the Open Book Festival in Cape Town. The two authors discuss the spirit of Lagos and other cities like Johannesburg and Cape Town, the invisibility of working classes, the tension between African and Western belief systems, and the lives of fictional characters.

Persverklaring: Olga Kirsch gehuldig

LitNet Boeke en skrywers 2024-09-12

Die digter Olga Kirsch sou op 23 September vanjaar ’n 100 jaar oud word. Haar lewe word musikaal gevier by NALN op 22 Oktober 2024.

Top