Pasgelaai
Jani Jonker gloei in die donker deur Fanie Viljoen: ’n resensie
2024-09-17"Humor, sowel as Emily House se illustrasies en kreatiewe tipografie, maak die verhaal toeganklik vir ’n groter teikengroep."
Toyota Stellenbosch Woordfees 2024: Alfred & Marc – ’n onderhoud met Alfred Adriaan
2024-09-17"Ek skryf stories wat ek snaaks vind en leef maar soos almal met kinders en ’n roetine. So in my dag tel ek die idees op en maak kort notas en so begin dit."
Invitation: Lunch hour seminar – Charl-Pierre Naudé: "The dual roles of precision and re-imagination in literary translation"
2024-09-16Charl-Pierre Naudé delivers a talk titled "The dual roles of precision and re-imagination in literary translation" relating to The equality of shadows, his English translation of his debut novel Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey. The seminar will be in English and will take place in the Yellow Molteno room (5th floor, Arts and Social Sciences building) at Stellenbosch University on 19 September at 13:10.
Slices of heaven: Open Book Festival 2024
2024-09-16"The weekend of the Open Book Festival forced me to think a lot about life and death. And about heaven. This year, the brilliant scholar, writer and feminist Pumla Dineo Gqola officially opened the festival on Thursday evening at The Book Lounge, and called it her 'slice of heaven'. For many of us regulars, that is precisely what the Open Book weekend is: a slice of literary heaven."
Invitation: Book launch of The equality of shadows by Charl-Pierre Naudé – Oude Leeskamer, 18 September 2024
2024-09-16You are invited to the book launch of The equality of shadows by Charl-Pierre Naudé at Oude Leeskamer in Stellenbosch on 18 September from 11:00 to 12:30.
Die woord mal
2024-09-16"Die woord mal word tans lustig gebruik deur bykans ieder en al. Hoekom word die woord so vrylik gebruik en is dit opgeteken in ons amptelike woordeskat?"
Wat sê Bettina? – Wat beteken die tweede Trump-sluipmoordpoging vir sy verkiesingsveldtog?
2024-09-16"Die eerste aanval het Trump se veldtog aansienlik versterk, in beide entoesiasme en finansiële bydraes. Sedertdien het hy verskeie terugslae gehad. Eers het Biden onttrek as die Demokratiese kandidaat, en daarmee saam Trump se hele strategie, om homself as die meer energieke kandidaat te posisioneer, laat inmekaar tuimel."
Agterstories: Om ’n kaart in die donker te teken
2024-09-16"Dit is verbysterend hoe baie prominente historici, ekonome en ander sosiale wetenskaplikes dit verkeerd gehad het."
Op dees aarde: Die tragedie van Suid-Afrika se kinders
2024-09-16"In Suid-Afrika sterf een uit elke 25 kinders voor hul vyfde verjaardag. ’n Volle 71% leef onder die boonste armoedegrens in huishoudings wat nie genoeg inkomste het om in hul basiese behoeftes te voorsien nie. En net 4% – ja, só min – leef in huishoudings waar beide die ma en die pa teenwoordig is."
Elders gesien: Tuin van Digters 2024
2024-09-16"Ek het ook uiteindelik vir Lynthia Julius en Alwyn Roux ontmoet wat in gesprek was oor hul onderskeie digbundels. Daar was ernstige oomblikke wat direk in ons gedeelde verwonding ingegaan het, maar die gesprek het ook na baie sexy plekke gegaan wat die gehoor laat skater het van die lag."
Momentum Beleggings Aardklop 2024: ’n onderhoud met woordghoeroe en straatmusikant Nicky Grieshaber
2024-09-16"Ek soek nog na ’n Afrikaanse woord vir 'busk' wat 'straatmusiek maak' nie tot strate beperk nie. Die busking gaan plaasvind by wat op die feesterreinkaart as die Speelpark aangedui word. Daar gaan glo drie van ons wees wat beurte maak."
BELAB onderteken: ’n onderhoud met Jaco Deacon
2024-09-15"Die realiteit is dat klousules 4 en 5 deel is van die wet wat klaar onderteken is. Dit is net die implementering wat met drie maande uitgestel is vir verdere gesprekvoering. Dit sal outomaties na drie maande in werking gestel word indien dit nie deur ’n wysigingswet herroep word nie."
Die Jakes Gerwel Stigting, LitNet en Huisgenoot kondig die kandidate aan vir die vyfde Kommadagga-slypskool
2024-09-14Dit is met groot opgewondenheid dat die Jakes Gerwel Stigting, LitNet en Huisgenoot hul verkose kandidate bekend maak vir die vyfde Kommadagga-slypskool wat hierdie jaar van 14 Oktober tot 3 November plaasvind.
Bela-wet: DA gaan voort om voor te berei vir hofaksie
2024-09-13"Die DA het sy prokureurs opdrag gegee om voort te gaan om voor te berei vir hofaksie oor beide die proses wat gelei het tot die aanvaarding van die Bela-wetsontwerp wat Vrydag deur president Cyril Ramaphosa onderteken is en die inhoud daarvan."
’n Ontleding van die Amerikaanse presidentsdebat
2024-09-13"Die verkiesing is haar erns, terwyl dit Trump is wat Trump se erns is."
Aardklop 2024: Magda Louw – ’n les in kletterkunde: ’n onderhoud met Desiré Gardner
2024-09-13"Die kykNET-storiefilm, en toe uiteindelik die reeks, hou vir seker die karakter konstant aan die lewe, want ek is óf besig om te skryf, óf besig met voorbereiding vir skiet; of ek is besig om dit uiteindelik te ontleed op die kassie. So dit voel amper of Magda heeltyd so half lewe in my agtergrond, hetsy preproduksie, huidig, of postproduksie. En daar is min dinge so lekker soos dit."
Hier.Na – ’n Silwerskermfees-film review van ’n Muslim Malay perspective
2024-09-13"Die kifaayt klops was ’n awesome conundrum innie film gewies, en in daai geval het Hier.Na baie mooi die film aangebied as ’n dokudrama, alhoe wassie genre vannie film nie rêrag as ’n documentary bedoel nie. Djy moesie hele film klaa’ watch om te lee’ hoe wêkie kifaayt klops in function en form, en hoer’t uitgerol was in hierie storie se familie."
Krisis in die onderwys: ’n onderhoud met Hanlie Dippenaar
2024-09-13"Dit is duidelik dat daar finansiële druk op die Departement van Onderwys is. Ek voel onderwys is die laaste item op die finansiële begroting wat onder druk geplaas moet word. ’n Moontlike oplossing kan wees om ’n verpligte een-jaar-internskap vir nuwe onderwysers in te bring, wat die druk kan verlig."
Sluk daai ertjies (saam met pasta, spek en room)
2024-09-13"Maar noudat ek my woorde gesluk het – en daarmee saam ’n hele vurkvrag groen albastertjies – bly my gunsteling-ertjiemaal hierdie eenvoudige pastagereg. Jy kan natuurlik jou eie pasta maak, wat die gereg nóg lekkerder maak – maar as die tyd min is ..."
